GIBEA: DIE LEVIET EN SY BYVROU
~ EN ELKEEN HET GEDOEN WAT REG IS IN SY EIE OЁ Rigters 19:1-30 Rig 19:1 Toe die volgende gebeurtenis plaasgevind het, was daar nog nie ‘n koning in Israel nie. Daar was ‘n Leviet wat as vreemdeling gewoon het in die uithoeke van die Efraimsberge. Hy het vir hom…