• Johannes Kajafas, Petrus En Judas

    Verlede keer het ek genoem hoe ek toestemming gekry het om Petrus by Jesus se verhoor ingewerk het. Ek het toe genoem dat hy Jesus verloën. Kyk my vriend Petrus het baie maklik gepraat voordat hy gedink het, en hy het ook baie gou gereageer voordat hy gedink het. Jesus…

  • Isak

    My naam is Isak, die pa van Jakob en Esau. My pa Abraham is ‘n ruk gelede dood. Ek wil graag ‘n baie besondere insident met julle deel. My pa Abraham was ‘n baie besondere kind van die Here. Op ‘n keer het ek hom oor die komende Messias hoor…

  • Gabriël En Jesus Se Opstanding

    Kom ek stel myself aan julle bekend. Dis baie belangrik want ek wil julle van die ongelooflike opstanding van Jesus vertel. Toe Lucifer in die hemel geval het, was daar oorlog tussen Hom en Jesus. Jesus was die wenner en die duiwel en sy engele is op die aarde neergewerp….

  • Filipus Die Dikaen / Evangelis

    My naam is Filipus. Nie een van Jesus se 12 dissipels nie. Kom ek vertel jou ietsie oor my agtergrond. Die verkondiging van die boodskap van Jesus het my aangegryp en ek het by die vroeë Christelike kerk aangesluit. Die eerste swaar om aan hierdie kerk te behoort het, was…

  • Filippus En Die Grieke

    My naam is Filuppus, dis eintlik ‘n Griekse naam. Dit was een Dinsdag lank gelede tydens Jesus se heel laaste besoek aan die tempel. Hy sou Vrydag, drie dae later gekruisig word. ‘n Baie interessante insident het daardie dag gebeur. ‘n Klompie Grieke het by die tempel kom aanbid. Hulle…

  • Die Samaritaan

    Ek is ‘n Jood. Maar iets verskrikliks het met my gebeur. My eie mense het my aangerand en byna dood geslaan. Ek was op pad van Jerusalem na Jerigo. Dis ‘n pad met steil afdraendes. Dis in hierdie omgewing dat die rowers weggekruip het en my dopgehou het. Ek het…

  • Die Romeinse Kaptein – Hoofman oor 100

    Het jy gehoor van die Romeinse kaptein wat tydens die dood van Jesus uitgeroep het: “Waarlik. Hy was die Seun van God.” Dit was ek. Kom ek vertel jou waarom ek tot daardie oortuiging gekom het. Asgevolg my gehardheid het Pilatus my as die laksman aangestel. Ek kan nie vir…

  • Die Man Wat Blind Gebore Is

    My ma vertel my van hoe hulle vasgestel het dat ek blind gebore was. Toe ek begin loop het, het ek teen die meubels vasgeloop en geval. Hulle het my toe na die dokter toe geneem om baie seker te maak dat dit wel die geval was en of daar…

  • Die Hoofman Oor 100 En Die Opstanding Van Jesus

    Voordat ek jou van die opstanding van Jesus vertel, noem ek net ietsie wat ek nie voorheen genoem het nie: Daar was van ons by Jesus se kruisiging wat in die openbaar erken het Hy die Seun van God was. Die eerste een was Simon van Sirene wat ek aangesê…

  • Barabbas – E

    The Roman authorities at this time held a prisoner named Barabbas, who was under sentence of death. This man had claimed to be the Messiah. He claimed authority to establish a different order of things, to set the world right. Under satanic delusion he claimed that whatever he could obtain…