• Aanbid Hom in gees en waarheid

    Joh 4:23 Maar daar kom ‘n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis hê dat die mense wat Hom aanbid, dit so moet doen. Hierdie is die bekende woorde wat Jesus met die…