5. WAAROM HET EK STILGEBLY? Hierdie gebeure het in die veertigste jaar na die uittog plaasgevind. Na die volk vir byna 39 jaar geswerf het,...
6. ELEASAR VERTEL SY VERHAAL Ek en my pa Aäron en my oom Moses het saam teen steiltes van die berg Hor uitgeklim. Ons het...
BARABBAS Skriftuur: Markus 15:6-15 My laaste dag op aarde het aangebreek. Enige oomblik kan die laksman my kom haal en teregstel. ...
DIE KONINKLIKE BEAMPE Kom ek stel myself aan jou bekend. Ek is ‘n inwoner van Kapernaum en staan in diens van koning Herodus...
DIE ROMEINSE KAPTEIN – HOOFMAN OOR 100 Het jy gehoor van die Romeinse kaptein wat tydens die dood van Jesus uitgeroep het: “Waarlik. Hy was die Seun...