DIE BOODSAKP VAN DIE WEDERKOMS IN DIE BOEK OPENBARING
Skriftuur: Openbaring 22:17,20 Eers was hy ‘n verskriklike wilde jongman. Maar nou is hy die dierbaarste ou man op aarde Vroeër het hulle hom Boanerges genoem – seun van die Donder. As hy vandag geleef het sou hy heel moontlik by die insleepdiens betrokke gewees het. Het jy al gesien…