Saggeus So ‘n ruk gelede was ek seker die rykste man in ons dorp, maar terselfdertyd ook die ongelukkigste. Nou is...
Die Engel Gabriël Ek is ‘n engel wat myself met tye in menslike vorm verander. My werk, saam met al die ander engele...
Kajafas My naam is Johannes. Ek wil vir julle van die ontmoeting tussen Kajafas en Jesus vertel. Nadat Jesus in die...
Maansiek kind – Opvolg Van Die Berg Van Verheerliking Na die verheerliking van Jesus op die berg, het ek Jakobus, saam met my broer Johannes, Petrus en Jesus, teen...