1. Home
  2. Konings
  3. Kores
  4. Kores deel 1 – Politeïsme En Monoteïsme In Die Antieke Beskawings

Kores deel 1 – Politeïsme En Monoteïsme In Die Antieke Beskawings

Die geskiedenis van die Sumeriërs ‘n fasinerende studie. Soos die ander atieke beskawings het hulle ook ‘n panteon van gode gehad. Waarom hierdie gode met mekaar baklei het, word nie baie mooi verduidelik nie.
Dis ook interessant om na die betekenis van hierdie gode se name te kyk. Een van hulle se gode was Enki. En beteken heer en ki beteken aarde. Hy was die god van die aarde.
Ander name is die van Enlin, Nanna, Ningirsu ens.
Die baie interessant om die sekere ooreenkomste tussen die Sumeriese mitologie en die Bybel te vergelyk.
DIE VAL VAN LUCIFER
In die Bybel lees ons ook van ‘n oorlog wat daar gewoed het. Soos alle oorloë oor gesag handel, so het hierdie oorlog ook oor gesag gegaan.
AANBIDDINGSDRANG IN DIE MENS
Wanneer ‘n mens die antieke beskawings bestudeer, is daar een iets wat jou dadelik opval.
HETETTIES
Hierdie mense het gode gehad wat hulle aanbid het. En wanneer jy die vertaalde kleitablette van hulle hierogliewe en spykerskrifmateriaal lees, dan spog hulle met hulle gode.
Dis ‘n klomp gedrogte wat met mekaar baklei maar hulle is nie skaam om van hulle gode te praat nie.
Die enigste Hettiet van formaat waarvan ons in die Bybel lees, was Uria, die Hetiet. Hy het die Hetitiese afgode vaarwel geroep en die God van Israel aanbid.
ASSIRIESE PANTEON
Toe Layard en Botta met opgrawings in noorde van Irak begin het, het hulle merkwaardige ontdekkings gemaak. Daar was regtig plekke soos wat die Bybel van praat; Nimrud, Kala en Nineve. En die konings se name wat op die reuse Lamussas geskryf staan het die waarheid van die Bybel bevestig.
Voor hulle gaan oorlog maak het, het hulle vir Assur, die hoofgod in die panteon van Assiriese gode, gaan raadpleeg. Hy het hulle kamtig aangemoedig om te gaan veg. Wanneer mens na die reliewe van hulle militêre oorwinnings kyk, is jy geskok.
Mense word lewendig afgeslag. Koppe word afgekap en piramiedikies word daarmee gebou.
Dit is wat hulle gode vir hulle gesê het wat jy met vyande maak.
Daar was nie deernis by hulle gode nie.
JONA
Wat moes Israel hierdie wrede Assiriërs van hulle God vertel?
Hoe het hulle hierdie wrede mense bejeën?
Hoe gewillig was Israel se profeet Jona om hierdie mense van sy God te gaan vertel?
Wat se reaksie was daar op sy prediking?
Jona 3:5 En die manne van Ninevé het God geglo en ‘n vasdag uitgeroep, en groot en klein het hulle met rougewaad beklee.
Jon 3:6 En toe die berig die koning van Ninevé bereik, het hy opgestaan van sy troon en sy mantel afgehaal en in rougewaad gehuld in die as gaan sit.
And as the preaching of Jonah was a sign to the Ninevites, so Christ’s preaching was a sign to His generation. But what a contrast in the reception of the word! The people of the great heathen city trembled as they heard the warning from God. Kings and nobles humbled themselves; the high and the lowly together cried to the God of heaven, and His mercy was granted unto them. “The men of Nineveh shall rise in judgment with this generation,” Christ had said, “and shall condemn it: because they repented at the preaching of Jonas; and, behold, a greater than Jonas is here.” Matthew 12:40, 41. {DA 406.3}

As Jonah entered the city, he began at once to “cry against” it the message, “Yet forty days, and Nineveh shall be overthrown.” Verse 4. From street to street he went, sounding the note of warning. {PK 270.1}
The message was not in vain. The cry that rang through the streets of the godless city was passed from lip to lip until all the inhabitants had heard the startling announcement. The Spirit of God pressed the message home to every heart and caused multitudes to tremble because of their sins and to repent in deep humiliation. {PK 270.2}
“The people of Nineveh believed God, and proclaimed a fast, and put on sackcloth, from the greatest of them even to the least of them. For word came unto the king of Nineveh, and he arose from his throne, and he laid his robe from him, and covered him with sackcloth, and sat in ashes. And he causeth it to be proclaimed and published through Nineveh by the decree of the king and his nobles, saying, Let neither man nor beast, herd nor flock, taste anything: let them not feed, nor drink water: but let man and beast be covered with sackcloth, and cry mightily unto God: yea, let them turn everyone from his evil way, and from the violence that is in their hands. Who can tell if God will turn and repent, and turn away from His fierce anger, that we perish not?” Verses 5-9. {PK 270.3}
As king and nobles, with the common people, the high and the low, “repented at the preaching of Jonas” (Matthew 12:41) and united in crying to the God of heaven, His mercy was granted them. He “saw their works, that they turned from their evil way; and God repented of the evil, that He had said that He would do unto them; and He did it not.” Jonah 3:10. Their doom was averted, the God of Israel was exalted and honored throughout the heathen world, and His law was revered. Not until many years later was Nineveh to fall a prey to the surrounding nations through forgetfulness of God and through boastful pride.
The storm of God’s wrath is gathering; and those only will stand who respond to the invitations of mercy, as did the inhabitants of Nineveh under the preaching of Jonah, and become sanctified through obedience to the laws of the divine Ruler. The righteous alone shall be hid with Christ in God till the desolation be overpast. Let the language of the soul be:
Because the Ninevites heard the message of mercy to some purpose, because they humbled their hearts and repented at the preaching of Jonah, the God of heaven was revered before the heathen world.
JONA EN GOD SE KARAKTER
on 3:7 En hy het in Ninevé laat uitroep en sê: Op las van die koning en sy groot manne—geen mens of dier, beeste of kleinvee mag aan iets proe nie, hulle mag nie wei of water drink nie;
Jon 3:8 maar mens en dier moet ‘n rougewaad om hê, en hulle moet ernstig tot God roep, en elkeen moet hom van sy verkeerde weg bekeer en van die onreg wat aan sy hande kleef.
Jon 3:9 Wie weet of God nie sal omkeer en berou sal hê nie, sodat Hy Hom afwend van die gloed van sy toorn en ons nie vergaan nie?
Jon 3:10 En God het hulle werke gesien dat hulle hul bekeer het van hulle verkeerde weg; toe het God berou gehad oor die onheil wat Hy gesê het dat Hy hulle sou aandoen, en Hy het dit nie gedoen nie.
Dink jy Jona het geweet dat hierdie wrede slegte klomp mense tot bekering sou kom?
Het hy geweet dat wanneer hierdie mense God se karakter sien, dit met hulle gode vergelyk, hulle tot bekering sou kom?

REAKSIE
on 4:1 Maar Jona was hieroor erg ontstemd, en hy het kwaad geword.
Jon 4:2 Toe bid hy tot die HERE en sê: Ag, HERE, het ek dit nie gedink terwyl ek nog in my land was nie? Daarom het ek tevore na Tarsis gevlug; want ek het geweet dat U ‘n genadige en barmhartige God is, lankmoedig en groot van goedertierenheid, en Een wat berou het oor die onheil.

1. Displeased. The first clause reads literally, “It was evil unto Jonah, a great evil.” Chapter 4 displays a striking contrast between the impatience of the human heart and the long-suffering of God. Jonah was more than displeased; he was highly indignant that “God repented of the evil” (ch. 3:10). Instead of rejoicing that God’s grace had forgiven the penitent Ninevites, he allowed his selfish and sinful pride to make him resentful. Because what he predicted did not come to pass, he felt he would be regarded as a false prophet. Reputation was to him of more value than all the souls in the Assyrian capital. He may also have reasoned that the Lord’s knowledge of the future would be discredited among the heathen because of this unfulfilled prophecy.
Very angry. The mercy of God toward the Ninevites (ch. 3:10) enraged Jonah. Divine mercy had spared his own life when he was disobedient, but he was jealous when God extended the same mercy toward others.

UITEINDE VAN DIE TIEN STAMME OMDAT HULLE NIE GOD SE KARAKTER VERKONDIG HET NIE?
2Kn 17:15 En hulle het sy insettinge en sy verbond verwerp wat Hy met hulle vaders gesluit het, en sy getuienisse waarmee Hy hulle gewaarsku het, en agter nietige afgode aan geloop en self nietig geword, en agter die nasies aan wat rondom hulle was, van wie die HERE hulle beveel het om nie soos hulle te maak nie.
2Kn 17:16 En hulle het al die gebooie van die HERE hulle God verlaat en vir hulle gegote beelde, twee kalwers, gemaak, ja, ‘n heilige boomstam gemaak en gebuig voor die hele leër van die hemel en Baäl gedien.
2Kn 17:17 En hulle het hul seuns en hul dogters deur die vuur laat deurgaan en met waarsêery omgegaan en voortekens verklaar en hulleself verkoop om te doen wat verkeerd was in die oë van die HERE, om Hom te terg.
2Kn 17:18 So het die HERE dan baie toornig op Israel geword, sodat Hy hulle van sy aangesig verwyder het; niks het oorgebly nie as net die stam van Juda alleen.
LES
Wat se les kan ek en jy uit Israel se geskiedenis leer?
As ek nalaat om God se karakter gedurigdeur in die natuur en in Sy Woord te bestudeer, gaan ek myself vernietig.
As ek nie God aanbid nie, gaan ek my eie ideale aanbid. As ek Hom nie aanbid nie gaan ‘n ander skurk met die naam van Satan my help help om drekgode te aanbid sodat ek myself kan verwoes.
Waar ontdek ek God se karakter?
Die eerste vier gebooie is ‘n uitnodiging vir die mens om ‘n verhouding met die Skepper te kom geniet. Dis die hoogste vorm van geluk wanneer die skepsel met Sy Almagtige, liefdevolle Skepper kan verkeer.
Ek sien ‘n stukkie van Hom in die glimlagge van kinders en grootmense. Ek sien Hom in die vreugde toe ek my pasgeboredogtertjie vasgehou het.
Ek sien Hom in mense wat vir my goed is. Ek sien Hom as ek vir iemand om verskoning vra en hulle vergewe my.
Die laaste ses gebooie vertel my hoe om ‘n gelukkige sosiale lewe kan lei.
Hoe om my ouers te respekteer selfs al het hulle my teleurgestel.
Hy wil hê ek moet die waarheid praat want leuens isoleer my van die vriendskap van mense.
Hy wil nie hê ek moet iemand haat of doodmaak nie. Die gevolge daarvan bring net ongelukkigheid en die dood.
Hy waarsku my teen die vreugdevernietigende sonde van begeer. Want solank ek iets begeer wat aan iemand anders behoor, verloor ek die vreugde van dit ek reeds besit en ervaar ek ‘n frustrasie van dit wat ek nie het nie.
EGIPTIES
In die panteon van Egiptiese gode kry jy ‘n geweldige verskeidenheid van gode. Van ‘n pada, ‘n slang na ‘n koeie en bul. Moenie die miskruier vergeet nie.
Dit was amper ‘n studie van ‘n leeftyd om al hierdie gode se funksies te probeer leer.
Maar die aanbiddingsdrang was daar en dit het nie saak gemaak wat voorkom nie.
GOD SE KARAKTER
Op watter manier het die Here Sy karakter aan die Hieksos van die sewentiende dinastie openbaar?
Hy vat ‘n jong seun wat eers deur sy broers doodgemaak wou word maar toe later as ‘n slaaf verkoop is.
En toe Josef vir sy baas Potifar gewerk het, was daar nie ‘n frons van verbittering op sy gesig nie.
Daardie skoon gesig het vrede uitgestraal en hy word die beste slaaf wat Egipte nog ooit geken het.
En toe tannie Potifar by hom aanlê gaan vertel sy vir haar man dat dit Josef is wat by haar aangelê het.
In die tronk sien die ander tronkvoëls iemand wat die vreugde van vergifnis ervaar. Josef word die beste tronvoël in die geskiedenis van Egipte.
DIE NUWE REGEERDER
Wat se voorbeeld het Josef gestel toe hy die regeerder van die Egipte geword het?
Toe hy ‘n pos bokant Potifar beklee het, het gewys dat hy dit nie teen hom gehou het dat hy hom onskuldig in die trong gegooi het nie.
Hy het hom nie in die tronk gegooi soos hy vir Josef in die tronk gegooi het nie.
Hy het ook nie vrou in die tronk gegooi oor die leuens wat sy van hom vertel het nie.
Josef het God se karakter aan Egipte voorgestel. Josef het die land van hongersnood gered toe die God van Josef aan hom vertel hoe om graan graan silos te bou toe daar sewe goeie oeste was.
Hy het nie net Egipte van hongersnood gered nie, maar ook die omliggende lande.
Josef het vir die wêreld getoon dat sy God, ‘n God van omgee en redding is.
Die sewentiende dinastie het kennis geneem van ‘n God wat intens vir die mensdom omgee. Ek wonder hoeveel van hulle het die God van die hemel en die aarde aangeneem.
TIEN PLAE
‘n Donkerwolk het oor die kinders van die Here gekom toe Tutmosis I met sy volksmoorde hulle uit sy land wou verwyder. Sou God Homself in hierdie tyd as die ware God van die hemel en die aarde openbaar.
MOSES
‘n Klein ou swak babatjie is gebore. Hy was in ‘n mandjie tussen die riete van die Nyl versteek terwyl die lykies van ander ou seuntjies met die Nylrivier afgedryf het.
Prinses Hatshepsut kry hom in die hande en hy word as die volgende farao grootgemaak. Omdat hy ‘n generaal in die weermag was het hy gedink ‘n staatsgreep sou die beste manier wees om sy volk te verlos.
Na 40 jaar se opleiding en die woestyn as vlugteling, slaag hy eksamen in die kurikulum van nederigheid.
Met net ‘n stok in sy hand en geloof in God verwoes hy die Egiptiese is hy terug in Egipte. Na ‘n reeks van tien plae is die land ekonomies op sy knieë gedwing. Maar die grootste slag wat hierdie magtige nasies getref het, was die vernietiging van gode. Ekked die padagod word skielik ‘n grillerige ding wat hulle huis inneem.
Met al tien plae word hulle gode se onvermoë bewys en die God van Moses troon uit as die God van alle gode.
Duisende Egiptenare wat die nuwe God aangeneem het, trek saam met Moses en sy volk deur die Rooisee na die beloofde land.
FARAOS
Dink die vertoning van Moses se God kon ‘n indruk op die koningshuis van Egipte het?
Vinnig of later?
Na die dood van Tutmosis III wat in die rooisee verdrink het, het sy seun Amenhopet II oorgeneem. Hy en sy pa was regent. Hulle het saam regeer.
Volgens die hierogliewe was hy ‘n verbitterde wrede farao nadat hy na sy pa se dood van Sirië teruggekom het. Rede? Sy pa is dood, en twee miljoen slawe het deur die Rooisee na Kanaän ontsnap.
Hy skryf hier op die stele tussen die voorpote van die sfinks by Gisa dat hy koning geword het omdat hy ‘n droom gehad het. Die van die sfinks het vir hom gesê as hy die sand van sy voorpote verwyder sal hy die volgende farao word al is hy nie die oudste seun nie.
Die eintlike rede is omdat sy broer, die eersgeborene in die tiende plaag saam met al die ander eersgeborenes in Egipte omgekom het.
Sy seun het hom na sy dood opgevolg het homself Amenhotep III genoem.
Bietjie later gaan ek hom met ‘n Kassitiese koning met die naam van Kurigalzu die ziggoerat Aqar Quf verbind.
SUMMER
Dit was nie lank na die sondvloed nie toe byna die hele nageslag van Noag poloteïsties geword het. Sem wat 500 jaar na die sondvloed geleef het, het hierdie ramp aanskou. ‘n Mens wonder hoeveel van sy nageslag het nog die ware Skepper God aanbid.
Sy stamboom neem ons tot by Tera. Ongelukkig was hy sinkretisties. Dit beteken hy het die maangod Nanna by die ziggoerat van Ur-nammu en die God van die Skepping aanbid.
Die kennis van die ware god het vervaag. En Sem het seker gewonder of daar iemand gaan wees om die fakkel van waarheid na wêreld van die leuen sal kan neem.
Gelukkig is was daar nog altyd iemand wat die karakter van God aan die wêreld verkondig het.
En toe God vir Abram roep om hierdie werk te kom doen het hy vir die res van sy lewe ‘n lam geoffer. In ‘n wêreld wat so laag gedaal het waar ouers hulle kinders aan die gode geoffer het, het Abram ‘n lam geoffer.
En hy verduidelik aan die mense wat sy offerdienste bygewoon het presies waarvoor die offer van die Lam staan.
Wat ‘n boodskap. Hulle gode sê hulle moet hulle kinders offer om guns by hulle te wen en vergewe te word. Abram se God offer Sy Seun om in die plek van sondaars te kom sterf.
Wat ‘n onbegryplike wonderbaarlike liefdevolle God. Ek dink die mense se monde het oopgehang. “Is dit wat Abram glo. Ons wil ook so ‘n God aanbid.”
ISRAEL SE VERLOSSING UIT EGIPTE
Ongeveer vier eeue het na Abram se dood verloop. Sou die wêreld weer die geleentheid kry om te sien hoe die God van Abram lyk?
Die verhaal van Israel se verlossing uit die magtige Egipte het wêreldnuus gewond.
Hier is ‘n God wat ‘n twee miljoen slawe vir 40 jaar (ongeveer vanaf 1450 – 1400 vC) met kos en water in die woestyne onderhou. Hulle is goddeloos maar Hy is lankmoedig en vergewe keer op keer.
Hier is God wat die Jordaarivier wat in vloed is, laat stilstaan sodat hierdie God se kinders kon deurstap.
Hulle hoor hoe hierdie God die goddelose spul skurke van Jerigo op hulle plek sit. Mure wat niemand kon verwoes nie, word deur hierdie God se engele in ‘n breuk van die ‘n sekonde omgestamp.
AQAR QUF
Betreklik naby Babilon is daar ‘n ziggoerat met die modern naam van Aqar Quf. Tydens die regering van AmenhotepIII het ‘n koning met die naam van Kurigalsu hier gebou en toe sommer die plek na homself vernoem. Dis enigste versynsel wat ons in die argeologie gekry het.
Die plek het toe die naam van Dur Kurigalso gekry. Dur in Akkadies beteken vesting.
Hy het ‘n dogter gehad wat met Amenhotep III getrou het. Wie was hierdie farao?
HIPOTESE
Ek het ‘n hipotese en jy mag met my verskil. Tydens die tien plae is hele panteon van Egiptiese gode verwoes. Dink jy dis moontlik dat hierdie farao asgevolg daarvan ‘n nuwe god in die panteon van Egitiese gode kon inbring?
ATENISME
Hy is die eerste koning wat dit gedoen het. Aten, die onsienlike Skepper God kry ‘n plekkie tussen al die ander Egiptiese gode.
Sy seun, Amenhotep IV verander sy naam na Akhenaten. Dit beteken “Hy wat Aten dien.”
Hy en sy pa bou ‘n nuwe stad met ‘n nuwe godsdienstige inslag: monotheism.
Die naam van die stad noem hulle “Ahetaten” wat beteken: die horison van Aten.
Na ongeveer ‘n 100 jaar na die eksodus begin die pragtige teologiese klanke van monoteïsme weer in Egipte gehoor.
DEFENISIE VAN ATENISME

27. Cyril Aldred, die bekende Egiptoloog gee die volgende definisie van Atenisme soos Akhenaten dit verkondig het:

“Die Skepper God was ongeskep, uniek, ewig, universeel en al om teenwoordig.” 244,

“Hy is beide die Vader en die Moeder van die mensdom – Hy is uniek en sonder weerga.” 240

Een van die beskrywings wat Akhenaten van die Skepper God Aten gee, het my baie getref. Hy noem Hom “Vader Aten.”

28. Waar nog kry mens so ‘n definisie van God? Hier bo op die Olyfberg het ek ‘n klooster met die naam van Pater Noster besoek. Hier vind ons die “Onse Vader” in baie verskillende tale van die wêreld.

29. Vir my is dit een van die mooiste aanspreekvorme van God. Die woord Vader is so vol eerbied, so vol teerheid, so vol sekuriteit.

Jesus moedig ons aan om God met die naam “Vader” aan te spreek.

30. Akhenaten se onderdane het ook dieselfde siening oor Aten gehandhaaf. Dr. Pentu sê: “Aten is die God wat die mensdom geskep het.”

31. Wanneer Akhenaten en sy koninklike onderdane vir Aten aanbid het, het hulle neergekniel. Dit was vir my baie interessant aangesien dit ook ‘n Bybelse begrip is. Kom ons lees dit:

32. Efesiërs 3:14,15 Daarom kniel ek in gebed voor die Vader aan wie die hele gemeenskap van die gelowiges in die hemel en op die aarde sy bestaan te danke het.

Wanneer jy die uitdrukking hoor van “hy is na die weste” beteken dit dat hy gesterf het. Dis een rede waarom al die faraos aan die weste kant van die Nylrivier begrawe is. Maar eintlik het hulle nie aanvaar dat hulle dood is nie. In die graf van Tutmoses III sien mens die Amduat. Dit is ‘n proses van 12 stappe waarmee jy na die “onderwêreld gaan.
Akhenaten glo anders en hy bou sy paleis nie aan die weste kant van die Nyl nie, maar aan die ooste kant.
Miskien het hy in die boek Job wat Moses geskryf het die volgende gelees:
Job 14:10 Maar ‘n man sterwe en is magteloos; ja, ‘n mens blaas die asem uit en—waar is hy?
Job 14:11 Die waters verdwyn uit die groot waterplas, en die rivier droog uit en lê droog—
Job 14:12 so lê die mens daar sonder om weer op te staan; totdat die hemele nie meer is nie, word hulle nie wakker of uit hul slaap opgewek nie.
DATUM VAN DIE SKRYWE VAN DIE PENTEUG EN JOB
Die eerste vyf boeke en Job is geskryf voor die jaar 1410 toe Moses op Nebo gesterf het. dink jy daar bestaan ‘n moontlikheid dat hierdie inligting op een of ander manier by Akhenaten kon uitkom?
KURIGALSO
Terug by die ziggoerat Aqar van Quf. Sy dogter trou met Amenhotep III. Dink jy sy kon Atenisme, die betaan van een Skepper God aangeneem het?
Was sy deel van die godsdienstie rewolusie wat destyds in Egipte afgespeel het?
NEFERTITI
Ek staan in die Pergamonmuseum waar ek na die pragtige beeldhouwer van Nefertiti kyk, die vrou van Akhenaten. Ek vra vir haar of sy dink dat Kuriganso se dogter vir haar pa van hierdie nuwe godsdiens kon vertel het?
VOOR DIE VERWOESTINGS
Voor die val van die magtige antieke Egipte het hulle van die regverdige God van liefde gehoor. Josef, Moses, Akhenaten en Tutankamun het dit verkondig.
Voor die val van die goddelose tien stamme van Israel het die profete hulle van die Regverdige Liefdevolle God van hemel en aarde vertel. Hulle is gewaarsku dat afgodsdiens hulle gaan verwoes. Hulle het oproepe ontvang om hulle te bekeer, maar tevergeefs.
Voordat Juda geval het, het Jeremia die beeld van God aan hulle uitedra.
Jer 31:3 Die HERE het aan my verskyn uit die verte: Ja, Ek het jou liefgehad met ‘n ewige liefde; daarom het Ek jou getrek met goedertierenheid.
Voor die val van die magtige Assiriese Ryk tot ‘n val gekom het, het die Here Jona na hulle gestuur.
Voordat Babilon geval het, het die Here Daniël na hulle gestuur.
Voordat die Medo-Persiese Ryk geval het, het die Here kokningin Ester en haar oom Mordegai na hulle gestuur.
Voor Griekaland en Rome geval het, het hulle die Ou Testament gehad wat vir hulle van ‘n ongelooflike, liefdevolle God gepraat het.
Paulus het selfs die geleentheid gehad om met die wrede Nero oor die God van liefde te praat.
EINDTYD
Die profesieë van die Bybel oor die eindtyd is byna almal vervul. Voordat die Here ‘n einde aan hierdie goddelose planeet gaan maak, is daar iets wat almal moet hoor.
Johannes het God se liefde op die volgende manier probeer verduidelik:
Want so lief het God die wêreld gehad. Wie is die wêreld wat Hy liefgehad het? Dis ek en dis jy. Wat het ons gedoen om deur die God van ‘n onbeskryflike kosmos te red?
Those who wait for the Bridegroom’s coming are to say to the people, “Behold your God.” The last rays of merciful light, the last message of mercy to be given to the world, is a revelation of His character of love. The children of God are to manifest His glory. In their own life and character they are to reveal what the grace of God has done for them. {COL 415.5}
UITDAGING
Die Here soek na mense wat gewillig is om van hulle bitterheid ontslae te raak.

Was this article helpful?

Related Articles