Sagaria – Ons Het Gehoor God Is Met Julle Skriftuur: Sagaria 8:22,23 Wat se soort ideale dink jy, koester die Here vir jou? En dink jy dis moontlik om...
Paulus En Sy Verydelde Drome Het jy sekere lewensideale gehad wat nooit verwesenlik is nie. Deur die jare het ek mense ontmoet wat my van...
Uria Die Hetiet – Dapper Held – Deel 1 Skriftuur: 2 Korintiërs 4:7-9 Het jy al getel hoeveel rampe en teleurstellings jy gehad het vandat jy die Here begin...
Uria Die Hettiet – Dapper Held – Deel 2 Skriftuur: 2 Timoteus 2:11-13 In die vorige aflewering het ons na die twee opsies t.o.v. teleurstellings gekyk. Ek kan of...
Uria Die Hettiet – Dapper Held – Deel 3 Skriftuur: 2 Samuel 11:9-11 In ons vorige studie oor die lewe van Urija die Hettiet het ons na sy eerste...