• Die Aangrypende Verhaal Van Massada – Deel 3: Herodus En die Kindermoord

    Ongeduldig het Herodes in Jerusalem op die terugkoms van die wyse manne gewag. Met verloop van tyd toe hulle nie verskyn het nie, is sy agterdog opgewek. Die onwilligheid van die rabbi’s om die geboorteplek van die Messias aan te wys, het skynbaar aangedui dat hulle deur sy planne gesien…

  • Die Aangrypende Verhaal Van Massada – Deel 2

    Verlede keer het ek beloof om iets meer oor die sinagoge te praat wat hier bo op Masada ontdek is. Dis hier waar die sicarii vir oulaas kom bid het. Oortuig dat omdat hulle Abraham se nageslag is, hulle God se uitverkore volk is. Terloops. Hoe maak mens om God…

  • Die Aangrypende Verhaal Van Massada – Deel 1: Herodus Die Grote

    Ek sal nooit my eerste besoek aan Masada vergeet nie  Eers kyk jy na ‘n kort filmpie oor die geskiedenis van die plek. Daarna stap jy na die sweefspoor wat jou na bo Vervoer. Daar lui ‘n klok, en dan stap jy na die vertrekplatform. Dis nogal ‘n belewenis om…

  • Die Here Het Geskommel En Die Dice Het Verkeerd Geval.

    George Herberd Priester Anglikaans KerkI struck the board, and cried, “No more;  I will abroad! Wat sê hierdie befaamde predikent digter? Ek loop. Ek is klaar met die kerk en sy administrasie. Ek is teleurgestel in God. Hy loop. Maar toe hy uitasem die laaste Teddy Bear uit sy kot…

  • Johannes Die Doper – Deel 15

    Skriftuurlesing: Matteus 14:6-12 ‘n Week nadat Johannes sy dissipels met ‘n vraag na Jesus oor Sy Messiaskap gestuur het, het hulle teruggerappor-teer. Lukas 7:22 Sy antwoord aan die boodskappers was: “Gaan vertel vir Johannes wat julle gesien en gehoor het: blindes sien, lammes loop, melaatses word gereinig, dowes hoor, dooies…

  • Johannes Die Doper – Deel 14

    Skriftuur: Lukas 7:24-28 Hoe beskou jy iemand wat moedeloos geword het? Wat se soort geduld het jy met iemand wat aan depressie ly? Twee neerslagtige dissipels van Johannes kom by Jesus aan. Hulle openbaar dieselfde twyfel as die woestyn- profeet. Terwyl hy in die tronk gesit het, het hy  geknak….

  • Johannes Die Doper – Deel 13

    Skriftuur: Lukas 7:18-23 Twee van Johannes se disippels stap langs die dooie see in die rigting van Galilea. Die afstand van 125 kilomoters wat hulle moet aflê, sal hulle ongeveer drie dae neem. ‘n Mens wonder wat hulle alles met mekaar op die pad gesels het. Johannes het hulle met…

  • Johannes Die Doper – Deel 12

    Skriftuur: Lukas 7:18-23 Dink u die gedagte aan tronkstraf met die gepaardgaande skande en vernedering het ooit by Johannes die Doper opgekom? Nee. Ek glo nie. Hy het vas geglo dat die volk hulle sou bekeer, Jesus  koning sou word en dan die Romeine juk verbreek. Maar… Ontnugtering en pyn…

  • Johannes Die Doper – Deel 11

    Skriftuur: Johannes 3:25-30 Johannes sien hoe Jesus met ‘n paar van sy disippels wegstap. Naderhand is hulle net stippeltjies en toe verdwyn hulle op pad na Galilea. Daardie nag het Johannes weer sy olielampie opgesteek en die profesieë aangaande die komende Messias bestudeer. ‘n Nuwe entoesiasme pak hom beet. Die…

  • Johannes Die Doper – Deel 10

    Skriftuur: Johannes 1:29-31 In ons vorige preek oor die lewe van Johannes die Doper het ons hom by Betabara besoek. Terwyl hy aan die anderkant van die Jordaanrivier gepreek het, het ‘n afvaardiging van die Sanhedrin hom besoek. Hy was nog besig om hulle vrae te beantwoord, toe Jesus tussen…