1. Home
  2. Tipologie
  3. Die Prag Van Tipologie In Die Bybel: Tipologie Moses – Kores – Jesus

Die Prag Van Tipologie In Die Bybel: Tipologie Moses – Kores – Jesus

4. In hierdie lesing gaan ons op die spore van twee baie besondere karakters loop.

Die eerste een is Moses.

Volgens die beginsel van tipologie, moet Moses ‘n groter Moses voorstel.

Die tipe is altyd kleiner as die Antitiepe.

MOSES AS PROFEET

5. Eerstens kyk ons na Moses as profeet.

Teks.

6. So wat ons hier kry is iemand wat na Jesus die Groot profeet wys.

1. Alles waarvan ons in die OuTestament lees, verkondig die pragtige boodskap van ‘n Verlosser.

Wie is Hy? Niemand anders as Jesus nie.

2. Op ‘n baie besondere wyse word Hy deur die lewens van anieke karakters uitgebeeld.

Hoe meer ons die lewens van die Ou Testmentiese helde bestudeer, hoe meer sal ons die pragtige lewe van Jesus waardeer.

3. 1 Korintiers 10:11Maar al hierdie dinge het hulle oorgekom as voorbeelde en is opgeskrywe as ’n waarskuwing aan ons op wie die eindes van die eeue gekom het.

12 Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.

13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ’n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.

4. Julle ondersoek die Skrifte, omdat julle meen dat julle daarin die ewige lewe het; en dit is dié wat van My getuig.[1]


7. Soos wat Moses die wet op Sinai gegee het,

So het Jesus die wet met die saligsprekinge gegee.

8. Soos wat Moses gesondheidswette vir die volk gegee het, so het Jesus mense genees.

9. Soos wat Moses water uit die rots laat kom het, so het Jesus die water van verlossing na die mense gebring.

10. Soos wat Moses die slang in die woestyn verhoog het, so het die Vader Jesus aan die kruis verhoog.

In Moses se dag het almal wat na die slang gekyk het, geleef.

En almal wat na Jesus kyk, leef vandag. Net ‘n kyk na Hom kan die gif van die slang wat ons gebyt het, neutraliseer.

MOSES AS VERLOSSER

11. Een van Moses se grootste take, was die verlossing van Israel.

Op wonderbaarlike wyse het hy hulle uit die huis van slawerny bevry.

Moses se bevrydingsaksies wys op Jesus se bevrydingswerk.

Lukas 4:16

DIE FARAO VAN MOSES SE DAG

12. Kom ons kyk na die soort regeerder wat tydens Moses se geboorte op die politieke terrein verskyn het.

Volgens die tipologie gaan daar ‘n soorgelyke regeerder tydens Jesus se geboorte verskyn.

13. Die farao tydens Moses se geboorte wat Tutmosis I.

Wat leer die Egiptiese anale?

14. Hy word die eerste magtige farao nadat die Hieksos verdryf is.

Hy word ook die eerste farao wat in die vallei van die konings begrawe word.

15. Hy wil ook niks met die Hebreeuse regeerder Josef te doen he nie.

Teks.

16. Hy haat die Hebreeuse volk en sal hulle baie graag heeltemaal wou uitwis.

Teks

17. Was daar ‘n regeerder tydens Jesus se geboorte wat babatjies wou uitroei?

Was hy ‘n magtige refeerder?

Argeologie bevestig dit.

18. Net soos farao Tutmosis I het Herodus die Grote ook geweldige monumente nagelaat.

19. Wanneer mens die lewe van Moses bestudeer, kry jy ‘n idee van hoe Jesus, die Groot Verlosser ontvang sou word.

20. Moses lei die volk deur die Rooisee.

Aan die oorkantste strand sing hulle ‘n lied van oorwinning.

21. Binnekort gaan Jesus ons ook deur die rooisee van eindtyd beproewings lei.

Op die strand van die ewige lewe gaan ons net soos Israel, ook ‘n lied sing. Die lied van Moses en die Lam.

KORES

22. Daar is nog ‘n baie interessante tipe van Jesus. Kores die Grote.

23. Wat leer die Bybel aangaande hom?

Tekse.

24. Word Jesus as die Groot Antitiepe Koning in die Bybel beskryf?

Tekse

25. Gaan Kores, net soos Moses ook as baba deur die dood bedreig word?

26. Gaan die koning ‘n magtige wrede monarg wees?

27. Skets die verhaal.

29. Terwyl ek by Ekbatana besoek, dink ek aan alles wat heir afgespeel het.

VEROWERAAR VAN BABILON

30. Dis ‘n aangrypende verhaal. 538 vC.

31. Ballinge is huistoe gestuur.

Teks.

32. Gaan Jesus Sy ballinge in hierdie Babilon kom verlos?

33. Gaan Hy ons na ons tuisland, die hemel neem?

Wat gaan dit ons kos? Die reisgeld is reeds voorsien.

Ons moet die geskenk aanvaar.

34. Het jy vir Kores ontdek?

Weet jy dat jy jouself in ballingskap bevind?

Het jy behoefte aan verlossing?

Soos Kores dit destyds gedoen het, so wil Jesus dit weereens vir jou doen.

35. Is jy in die gevangenis van kroniese hartseer?

Kores kan jou verlos.

Van griewe en bitterheid. Dis vreeslik. Kores van die hemel kan jou verlos.

36. Sit jy in die tronk van skuldgevoelens. Hy is gereed om die sleutel van bevryding in die seldeur te druk en jou in vryheid te laat wegstap.

Was this article helpful?

Related Articles