Salmon 5 – Misverstand
SALMON – DEEL 5 MISVERSTAND Twee van die stamme van Israel, God en Ruben, met die helfte van die stam van Manasse, het hulle erfnis ontvang voordat hulle oor die Jordaan getrek het. Vir ‘n volk wat hom op veeteeld toegelê het, het die wye vlaktes en die vrugbare woude…