Josef En Die Hieksos
JOSEF EN DIE HIEKSOS In ons vorige lesing het ons na die lewe van Abraham gekyk en by Ur van die Galdeërs ‘n besoek gaan aflê. Toe Abraham sy tuiste verlaat het hy een van die ontwikkeldste beskawings van die tyd verlaat. Daar was nie ‘n gebrek aan goud nie….