• Vuilgoed In Die Tuin – Deel 1

    DIE VUILGOED IN DIE TUIN Goeie more. Het jy goed geslaap. Ek hoop jy het genoeg pakplek vir die geestelike skatte wat vandag by die voordeur van jou hart afgepak gaan word. More oggend gaan ek oor die vuilgoed in my tuin gesels. Maar voor ons daar kom, net ‘n…

  • Jona Se Gebed In Die Maag Van Die Vis

    JONA SE GEBED IN DIE MAAG VAN DIE VIS – DEEL III Skriftuur: Jona 2:1-10 In ons vorige bespreking oor die lewe van Jona, het ons na sy doodsbenoudheid gekyk. Terwyl die matrose hom deur die lug gegooi het, was Jona daarvan oortuig dat hy as ongeredde in die donker…

  • Jona

    JONA Skriftuur: Matteus 12:38-41 “En hier staan een wat groter is as Jona!” In hierdie paar woorde gee Jesus vir ons ‘n sleutel om die betekenis van die Ou Testament te ontsluit. Kom ons kyk na drie soortgelyke stellings wat Jesus in Matteus 12 maak: Matteus 12:6 “Ek sê vir…

  • Koning Artasasta

    KONING ARTASASTA Die Persiese annale gee vir ons die volgende interessante gegewens rondom die Persiese koning Artasasta. (1) Hy regeer vanaf 465 tot 432 vC. (2)Hy is die derde oudste seun van Ahasveros. (3) In die jaar 457 vC. Vaardig hy ‘n dekreet uit om Jerusalem te herbou. DIE WêRELD…

  • Gelykenisse Van Christus 8 – Die Verlore Skaap, Penning en Seun

    VERLORE SKAAP, PENNING, SEUN Skriftuur: Lukas 15:1-24 In hierdie drie gelykenisse is daar twee baie belangrike dinge wat die Here wil hê ons moet baie goed begryp. Die eerste iets wat ons deeglik moet besef, is dat ons in ‘n verlore toestand is, en die tweede, baie belangrike iets, is…

  • Gelykenisse Van Christus 7 – Die Mosterdsaadjie

    MOSTERDSAADJIE Markus 4:30-34 Een van die groot wonderwerke wat elke oomblik van die dag of die nag plaasvind, is die wonderwerk van groei. Dis so tragies dat ons hierdie wonder nie altyd raaksien nie. ‘n Mens neem ‘n paar saadjies en begrawe dit in die grond. En dan na ‘n…

  • Gelykenisse Van Christus 6 – Die Verborge Skat

    DIE VERBORGE SKAT Skriftuur: Matt 13:44 “Verder is die koninkryk van die hemele soos ‘n skat wat verborge is in die saailand, wat ‘n man kry en wegsteek; en uit blydskap daaroor gaan hy en verkoop alles wat hy het, en koop daardie saailand.” BOODSKAP Wat is die boodskap van…

  • Gelykenisse Van Christus 5 – Die Tien Maagde

    DIE TIEN MAAGDE Matteus 25:1-13 Is dit moontlik vir iemand wat Jesus aangeneem het om verlore te gaan? Is dit moontlik vir iemand wat uitsien na die wederkoms van Jesus om verlore te gaan? Is dit moontlik dat mense wat baie lief is vir die waarheid, en wat graag met…

  • Gelykenisse Van Christus 4 – Die Pêrel

    DIE PêREL Matteus 13:35-46 ‘n Koninkryk moet ‘n koning hê, en daar moet ‘n gebied wees waaroor hy moet regeer. Jesus, is die Koning van hierdie koninkryk van genade en die hart van die mens is die gebied waaroor Hy wil heers. Om Jesus as die Koning van my lewe…

  • Gelykenisse Van Christus 3 – Die Huis Wat Op Die Rots Gebou Is

    DIE HUIS WAT OP DIE ROTS GEBOU IS Matteus 7:24-29; Lukas 6: 46-49 Jesus het aan die einde van Sy mooiste preek gekom wat Hy nog ooit gepreek het. Ons noem hierdie preek die “Bergpredikasie” Dit sal goed wees om dit weer ‘n keer in Matt. 5,6 en 7 te…