• Jesus Se Doop

    JESUS SE DOOP Skriftuur: Handelinge 22:16 In die suide van Iran is daar ‘n baie indrukwekkende plek met die naam van Naqsh I Rustam. ‘n Mens staan verstom wanneer jy na hierdie meters hoë grafte kyk wat uit soliede rots gekap is. Beroemde Persiese konings soos Darius en Ahasveros kan…

  • Hulp Deur Die Woestyn

    Skrituur: Deuteronomium 1:29,30 ‘n Verlosde volk staan op die anderkanste oewer van die Rsee. Hulle het sopas die grootste verlossing van alle tye aanskou. Die magtige Tutmosis III met sy onoorwinlike Egiptiese leërs het in die waters van die Rooisee verdwyn. Op die oewer van die see, sing hulle Moses…

  • Huis Toe Kom

    DOOPDIENS – HUIS TOE KOM Skriftuur: Lukas 15:17-19 Die seun het ‘n baie mooi kamer met ‘n toilet, ‘n stort en warmwater gehad. Hy het op ‘n posturepeadic matras met ‘n elektriese kombers geslaap. Elke oggend het sy pa vir hom ‘n koppie rooibostee kamer toe gevat. Soggens wanneer hy…

  • Emigrasie

    EMIGRASIE – DOOPDIENS Skriftuur: Rut 1:16,17 Die afgelope paar jaar het baie mense na die buiteland geimigreer. Tydens huisbesoeke by hierdie mense het ek agtergekom dat dit een van die pynlikste en moeilikste besluite is wat ‘n mens kan maak. Dit vat nogal aan ‘n mens om vir alles wat…

  • DoopBoodskap Vir Doopkandidate

    DOOPBOODSKAP VIR DOOPKANDIDATE Wanneer jy die brein bestudeer, ontdek jy drie belangrike funksies: Affektief, jy kan voel; kognitief, jy kan dink en konatief, jy het die vermoë om ‘n besluit te kan neem. Daar is geen groter besluit, as die besluit om aan die Here gehoorsaam te wees nie. Daar…

  • Die Tollenaar En Die Fariseer

    DIE TOLLENAAR EN DIE FARISEER Skriftuur: Lukas 18:9-14 Ons na die sonde wat vir die Here die afstootlikste van alle sondes is. Van al die sondes is hierdie spesifieke een die hopeloosste en die ongeneeslikste. Ongelukkig is dit ‘n sonde wat net onder belydende Christene voorkom. Kom ons lees dit:…

  • Die Jordaanrivier En Sy Simboliek

    DIE JORDAANRIVIER EN SY SIMBOLIEK Skriftuur: Psalm 133:1-3 Die hoogste plek bo seëspieël in Israel, is die berg Hermon. Dwarsdeur die jaar is hierdie reus met ‘n wit laag sneeu bedek. Dis ‘n fees om hierdie natuurwonder te aanskou. Dit was my voorreg om ‘n paar keer bo op een…

  • Babilon Verrys Uit Die Stof

    BABILON VERRYS UIT DIE STOF In ‘n vorige lesing het ons na die opkoms en val van die antieke Assiriese ryk gekyk. Ons het ontdek dat hulle die wreedste van alle antieke beskawings. Omdat die Here almal red, het Hy die profeet Jona daarheen gestuur. Hy het die mense tot…

  • Masada Se Val

    MASADA SE VAL In Jerusalem kan mens ‘n skaalmodel van die stad in Jesus se dag besoek. Dit is hoe die stad in die tyd van Jesus daaruit gesien het. Die profesie van Daniël 9 het voorspel dat die stad na die kruisiging van Jesus verwoes sou word, en die…

  • Moses En Die Farao Van Die Eksodus

    MOSES EN DIE FARAO VAN DIE EKSODUS 1. In ons vorige lesing het ons op die spoor van Moses in die Sinaiwoestyn gaan stap. Ons het vasgestel dat die liefde van die Here nie sommer ‘n verloorder afskryf nie. 2. Hier in die onherbergsame Sinaiwoestyn het die Here vir Moses…