• Jerusalem 3 – Die Dag Toe Tirus My Verwoes Het

    PERSONIFIKASIE JERUSALEM – VAN JOSIA TOT BY DIE ROMEINE Het jy al verwaarloos gevoel? Niemand steur hulle aan jou nie. Dis presies soos ek, die stad van Jerusalem gevoel het. Maar nadat ‘n paar slegte konings wat in my regeer het van die toneel verdwyn het, het daar ‘n agtermekaar…

  • Jerusalem 2 – Dawid Was My Gunsteling Koning

    JERUSALEM PERSONIFIKASIE DEEL 2 Kan jy nog die definisie van personifikasie onthou. Dis ‘n baie interessant manier waar ‘n boom of ‘n stad van homself as ‘n mens praat. En dan kan jy oorself of iemand anders as ‘n derde persoon praat. Verlede keer het ons oor my verowering van…

  • Jerusalem 1 – My Naam Is Dogter Van Sion

    JERUSALEM 1 – VROEë GESKIEDENIS Taal is een van die grootste wonders wat bestaan. Met taal kan ek vir jou vertel van dit wat diep in hart begrawe lê. Met taal kan ons ‘n mooi verhouding opbou of verwoes. DERDE PERSOON Ek kan van myself in die derde persoon praat….

  • Die Engel Gabriël

    Ek is ‘n engel wat myself met tye in menslike vorm verander. My werk, saam met al die ander engele is om mense te beskerm en hulle te help om gered te word. Wanneer iemand die Heilige Gees toelaat om ‘n verandering in sy lewe te bewerkstellig, sal ons as…

  • Uruk

    In die Bybel die naam word die plek Erek genoem. Kom ons lees dit eers in Genesis en dan in Esra: Genesis 10:10 Nimrod se koninkryk het begin by Babel, Erek, Akkad en Kalne, almal in Sinar. Nadat Nimrod Babilon klaar gebou het, het hy met Erek begin. Esra 4,9,10…

  • Tipologie Moses Kores Jesus

    In hierdie lesing gaan ons op die spore van twee baie besondere karakters loop. Die eerste een is Moses. Volgens die beginsel van tipologie, moet Moses ‘n groter Moses voorstel. Die tipe is altyd kleiner as die Antitiepe. MOSES AS PROFEET Eerstens kyk ons na Moses as profeet. Teks. 6….

  • Kores – Die Tipiese Verlosser Van Antieke Israel

    Skriftuur: Psalm 126:1-3 Psalm 126:1 Toe die Here die lot van sion verander het, was dit vir ons soos ‘n droom. Wat is jou lot, jou toestand op hierdie oomblik? Hierdie Psalm verwys na die blydskap toe Juda in die jaar 539 vC. uit hulle Babiloniese gevangenes vrygelaat is. Vers…

  • Kores deel 2 – Ballinge Kom Terug

    Asgevolg van Juda se hardkoppigheid en afgodediens het Nebukadnesar hulle stad twee keer beleër en bannelinge na Babilon toe geneem. Die heel eerste keer was in die jaar 605 vC. Hierdie keer as Daniël en sy drie vriende onder die ballinge. Die tweede keer was in 597. Tydens hierdie beleg…

  • Kores deel 1 – Politeïsme En Monoteïsme In Die Antieke Beskawings

    Die geskiedenis van die Sumeriërs ‘n fasinerende studie. Soos die ander atieke beskawings het hulle ook ‘n panteon van gode gehad. Waarom hierdie gode met mekaar baklei het, word nie baie mooi verduidelik nie. Dis ook interessant om na die betekenis van hierdie gode se name te kyk. Een van…

  • Josafat Se Lied Verslaan Die Vyand

    Een van die min goeie konings van Juda se naam is Jehosafat. Sy naam beteken “Die Here het geoordeel. Kom saam met my na ‘n dorp met die naam van Tekoa in Israel. Die naam beteken “Blaas die basuin.” Interessante mense het in Tekoa gewoon. Toe Dawid sy seun Absalom…