• Larsa

    LARSA Daar is nie veel om vandag van my te sien nie. Net waar jy kyk is verlatenheid. Maar lank gelede was hier mense soos jy. Hulle het met dieselfde krisisse as jy mee gesukkel. Met tye het hulle gelag, ander kere gehuil. Kinders het vreugde vir ouers gebring, en…

  • Jerigo

    JERIGO Baie welkom by die verhaal van my ryke geskiedenis. Voordat ons na my gryse verlede reis, wys ek net vir jou ‘n paar baie interessante plekke in my omgewing. Die klooster wat jy daar teen die berghang sien het ‘n besondere betekenis. Dit is opgerig ter nagedagtenis van Jesus…

  • Gibeon

    GIBEON My naam is Gibeon. Ek is ‘n antieke stad wat my verhaal aan jou gaan vertel. Ek is nie baie gewild onder toeriste nie. Miskien omdat hulle nie baie van my interessante geskiedenis ken nie. Hierdie toeris kyk na ‘n waterskag wat deur die eeue baie water aan my…

  • Eridu

    ERIDU Dis hoe ek vandag lyk, maar dis nie hoe ek baie eeue gelede gelyk het. As jy my geskiedenis op die kleitablette lees, sal jou mond oophang. Ek was ‘n paradys van ‘n stad. ‘n Klompie besoekers was onlangs by my om uit te vind of daar iets in…

  • Betlehem

    BETLEHEM My naam is Betlehem. As jy my onlangs besoek het, wat het jy gesien? Jy was seker by Grieks Ortodokse Kerk waar mens kan sien waar Jesus gebore is. Miksien het jy die Katolieke kerk net langs die Griekse kerk besoek. Die akostiek is iets om musikale oor opgewonde…

  • Bet-el

    BET-EL  PERSONIFIKASIE My naam is Bet-el en ek wil net vir jou baie dankie sê dat jy belangstel om na my verhaal te luister. Dis hoe ek vandag lyk. Argeoloë het my geïdentifiseer en jy kan my gerus fisies kom besoek. Argeoloë het die plek geïdentifiseer waar Jakob met ‘n…

  • Jerusalem 7 – Grafte Het Oopgegaan En Dooies Het Opgestaan

    JERUSALEM DIT IS VOLBRING (7) JERUSALEM PRAAT Ek wil baie graag van my mooiste herinnering oor my geskiedenis met julle deel. Dit wat Jesus hier tussen my vier mure en my omgewing kom doen het, is vir my baie kosbaar. Dit was een Vrydagmiddag om 1500. Daar was ‘n aardbewing…

  • Jerusalem 6 – Die Koning Van Konings Huil

    DEEL 6 JESUS SE INTOG IN JERUSALEM – 2 Verlede keer het ons gehoor hoe Jesus die Sondag twee van Sy dissiepels na Betfage gestuur het om vir ‘n jong vul van ‘n donkie te gaan haal. Later het die optog vanaf Betanië na Betfage beweeg. Daar was baie mense…

  • Jerusalem 5 – Duisende Hosannas In My Gehoor

    DEEL 5. TRIOMFANTELIKE INTOG IN JERUSALEM EN KRUISIGING Jerusalem praat. Luister wat hy sê: Een van die mooiste name wat ek gekry het, kom uit die tyd van Hiskia. Sanherib wou my tot op my fondasie kom verwoes het en al my inwoners as bannelinge weggevoer het. Luister net hier:…

  • Jerusalem 4 – Die Besoeker By Betésda

    Betésda Daar is ‘n paar baie interessante plekke wat jy kan besoek wanneer jy my kom besoek. Die Bad van Betesda is baie maklik om te kry. Vanaf die Kidronvallei stap jy na Lion’s Gate. Die ander naam is St. Stephen’s Gate. Dis hier waar Stefanus gestenig is en dis…