• God Se Wind – Die Heilige Gees

    Skriftuur: Jesaja 45:13 Kan jy jouself indink hoe ons planeet aan die begin moes gelyk het toe dit met water en duisternis bedek was? Wat moes die Here doen om hierdie planeet uit sy donker koue water gaos te red? En wat moet Hy doen om my te red? Genesis…

  • Sumeriese Gesegdes En Die Bybel

    Antieke Sumer lê in die suide van Iraq. Dis hier waar ons die meeste inligting kry oor die lewe na die sondvloed. Sumer kan beskou word as die bakermat van beskawing. Kom ons kuier so ‘n oomblikkie by Larsa, een van Sumer se oudste stede. Die mense was baie godsdienstig…

  • Daniel Se Kennis Van Sumer, Akkad En Aramees

    Dan 1:8  Daniël het hom voorgeneem om hom nie met die koning se kos en wyn te verontreinig nie en hy het die hoofpaleisbeampte vergunning gevra om dit nie te gebruik nie.  Dan 1:9  God het die hoofpaleisbeampte gunstig en simpatiek gestem teenoor Daniël.  Dan 1:10  Maar hy het vir…

  • Nebukadnesar II – Van Glorie Na Gras – Deel 5

    Nebukadnesar – Glorie Weg – Deel 5 Ek stap hier tussen die 60 miljoen bakstene en ek dink aan Saddam Hussein. Die man wou Nebukadnesar III geword het. Hier by die groot skildery vertel hy vir my dat nooit weer sal ‘n Kores, of enige ander vyand sy koninkryk kom…

  • Nebukadneser II – Wadi Brisa – Deel 4

    Wat is jou geaardheid? Iemand wat ontspannend deur die lewe gaan? Of iemand wat nie kan stilsit nie? Wanneer jy die inligting lees van wat Nebukadnesar alles aangepak het, staan jy verstom. Hy het nie tyd verkwis nie. BOUWERK BY SIDON Terwyl Nebukadnesar die stad vir 13 jaar lank beleër…

  • Nebukadnesar II – Echmountempel – Deel 3

    Nebukadnesar – Bekering Op ‘n keer was ek oppad na Amerika. Ek het by London oorgeslaap sodat ek ‘n baie bekende plek kon besoek. Dit was my hartsbegeerte om saal 52 in die Britse Museum te besoek. Dis hier waar die kleitablette van Nebukadnesar uitgestal word. Die saal was toe….

  • Nebukadnesar II – Besoek Tirus – Deel 2

    Nebukadnesar II Se Besoek Aan Libanon 605-562 Vc Wanneer mens die lewe van Nebukadnesar bestudeer kry jy meer begrip van die Daniël wat hom sy hele lewe bygestaan het. SOLDAAT EN BOUER Hierdie ou reus ander het meer as net Juda en Jerusalem verwoes. Hy het talle oorloë gevoer. Maar…

  • Nebukadnesar II – Agtergrond – Deel I

    ‘n Man met die naam van Nabopolassar het in opstand teen die Assiriese heerskappy gekom. Sy stad Babilon was onnodig deur hierdie heersers talle kere verwoes. Dit was in die tyd toe die Assiriese koning met die naam van Ashubanipal gesterf het en die koninkryk in gaos gedompel het. Napolasser…

  • Nebukadnesar Se Opvolgers En Die Einde (Deel 2)

    In ons vorige lesing het ons na die eerste koning wat na Nebukadnesar die septer begin swaai. Evil-Merodak is na twee jaar vermoor. Wie het het hom vermoor en hom opgevolg? Hier by Uruk het hulle ‘n Koningslys van die Babiloniese konings ontdek. Berossus vertel dat hy deur sy swaer…

  • Nebukadnesar Se Opvolgers En Die Einde (Deel 1)

    Ek staan hier by ‘n groot skildery van Nebukadnesar. Gelukkig het ek hierdie kunswerk afgeneem voordat iemand dit verwoes het. Sy groot drome van wêreldoorheersing het saam met hom graf toe gegaan. NEBUKADNESAR SE DOOD Ek stap hier tussen die puin van Nebukadnesar se noordelike paleis en ek dink aan…