• Larsa

    Larsa was destyds ‘n baie belangrike stad in antieke Sumer. Hoekom? Dit was sentrum waar die songod Utu (Shamasj) aanbid is. Hierdie mense se lewens het om die heidense tempels gedraai. Die Here het in elke mens die drang geplaas om te aanbid. Die probleem is dat die ou Duiwel…

  • Kuta Irak – Samaritane

    Voordat ons oor Kuta in Irak gesels, moet ons eers bietjie meer van die Samaritane leer. Watter prentjie kom by jou op wanneer jy die naam hoor? ‘n Koning met die naam van Tiglat-Pileser III het van die mense van die tien stamme van Israel af na Assirië en na…

  • Kores Die Grote – Deel 2 Ballinge Kom Terug

    As gevolg van Juda se hardkoppigheid en afgodediens het Nebukadnesar hulle stad twee keer beleër en bannelinge na Babilon toe geneem. Die heel eerste keer was in die jaar 605 vC. Hierdie keer as Daniël en sy drie vriende onder die ballinge. Die tweede keer was in 597. Tydens hierdie…

  • Kores Die Grote – Deel 1

    ‘n Babastemmetjie is in die paleis van Koning Kambyses gehoor. Sy vrou het geboorte aan ‘n seuntjie gegee. Hierdie gebeurtenis het in die suide van Iran afgespeel. Die stad se naam was Anshan. In antieke tye was dit die gebruik dat kinders die troonnaam van hulle voorvaders aangeneem het. En…

  • Kores – Ballinge Gaan Huistoe – Deel 3

    Kores staan hier by die Isjtarpoort waar ongeveer 50,000 Joodse ballinge byeen gekom het. Hulle straal van onbegryplike vreugde. Wat het gebeur? Vir 70 jaar was hulle in Babiloniese ballingskap maar nou is hulle op pad terug huistoe. Wat se belofte het die Here deur Jeremia aan die bannelinge gemaak?…

  • Jojagin 2

    Miskien het koning Jojagin op ‘n keer met die ballinge kom gesels. Hy het ‘n baie tragiese verhaal gehad om te vertel. Dis kortliks wat die Bybel van hom sê: 2 Kronieke 36:9,10 Jojagin was agtien jaar toe hy koning geword het en het drie maande en tien dae in…

  • Eridu – Tell Abu Sharain

    Dit was vir my ‘n baie groot belewenis om hierdie klomp puin en sand te kon besoek. Watter beskrywing gee die kleitabletter vir ons van hierdie plek? Die heel eerste godin van Eridu se naam was Ninhursag (Nin=dame; hur=berg; sag=heilig) Na haar het Ea ook Enki genoem ook in Eridu…

  • Die Ontedkking Van Antieke Mesopotamië

    Weet jy wat die naam Mesopotamië beteken? Waar in die Bybel lees ons van hierdie twee riviere? Genesis 2:14,15 Die derde is die Tigris wat oos van Assirië verbyloop, en die vierde is die Eufraat. 15 Die Here God het die mens in die tuin laat woon om dit te…

  • Daniël, Gabriël, Migael, Kores Die Grote En Ekbatana

    In die Bybel kry ons ‘n baie besondere insident wat oor gebed handel. Elke keer wanneer ek Babilon besoek, dink ek aan alles wat hier met Daniël gebeur het. Kan jy aan ‘n paar insidente in sy lewe dink? Op ‘n keer het sy gebedslewe hom in ‘n leeukuil laat…