Argeologie En Die Bybel
Die pers het onlangs ‘n verklaring uitgereik oor die jongste ontdekking wat onlangs gemaak is. Die vorige keer toe ek Sanliurfa in Turkye gaan besoek het, was dit net moskee wat ter herinnering van Abram se geboorte gebou is. Die ander baie belangrike plek was die ruïnes van die antieke…