1. Home
  2. Argeologie
  3. Lagash – Die Eerste Vermelding Van Oorlog In Die Geskiedenis Van Die Mensdom

Lagash – Die Eerste Vermelding Van Oorlog In Die Geskiedenis Van Die Mensdom

Daar is 30000 kleitablette in die ruïnes van Lagash ontdek.
Iemand met die naam van Urakagina het ook hier regeer. Sy wetsode word as een van die oudstes beskou.
Ek stap saam met my kind in die Louvre museum in Parys terywl ons ons aan al die interessante ontdekkings van Sumerië kyk.
Hierdie man wat ons hier sien se naam was Gudea.
Kyk net hoe mooi vou hy sy hande.
Jy kry sy beeld in 27 verskillende tempels in Summer.
Lauretta wat kan jy ons nog van hierdie beroemde man vertel.
Pappa hy sê dit kan nie doller as kopaf gaan nie.
Partykeer voel ons ook soos hierdie kop
af Gudea. Maar dis in hierdie tye dat ons moet onthou dat ons nie bo ons kragte versoek sal word nie.
PATESI
Kom ek vertel jou van die betekenis van die Sumeriese woord Patesi.
Dit beteken dat die koning die staat en die godsdiens saamgesmelt het.
Wanneer in die geskiedenis was dit die geval?
Wat het na die hervorming gebeur tot kerk en staat geskei was.
Gaan kerk en staat aan die einde van die tyd weer een word?
Dit was vir my baie interesant om van hierdie Patesi tydens die regering van Gudea in Lagash te gelees het.
PERSOONLIKE GODE
Each deity served a different purpose. For example, the goddess Geshtinanna was not only a divine poet, but also the goddess of dreams. Gudea had a “personal god” who represented natural vitality. The name of the god was Ningizzida.
UR-NINGIRSU
Ek was baie beïndruk toe ek na ‘n standbeeld van die seun van Gudea gekyk het. Sy naam was Ur-ningirsu.
Die uitdrukking wat ons sien is net voordat hy by sy pa Gudea oorgeneem het.

DIE SUMERIESE ALMANAK
Die sumeriese kalender het nie soos ons kalender van 2019 gepraat nie.
Hulle het elke jaar aan ‘n belangrike gebeurtenis gekoppel.

Soos byvoorbeeld:

Die jaar toe Ur-Ningirsu heerser geword het.
Die jaar nadat Ur-Ningirsu heerser geword het.
Daardie jaar was daar geen noemenswaardige gebeurtenisse is sy lewe nie.
Sy kalender gaan voort:
Die jaar toe sita-abba aangestel is.
Die jaar toe Baba aangestel is.
Die jaar toe die hoë priesteress Iskur aangestel is.
LESSE TE LEER
Ur-Ningirsu se kalender het uitsluitlik net uit geestelike sake besstaan.
Wat se lesse kan ons hieruit leer?
Die jaar toe ek die Bybel vir die eerste keer begin bestudeer het.
Die jaar toe ek besef het dat ek ‘n verlore sondaar is en dat ek ‘n Verlosser nodig het.
Dink aan die mooi geestelike dinge wat in jou lewe gebeur het en onthou die jare in hierdie verband
Die omgewing van Lagash is onherbergsaam maar die lesse wat ons kier kan leer is kosbaar.
LOUVRE – STELE VAN DIE AASVOëL
In die Louvre in Parys Frankryk het ek op die stele van die aasvoël afgekom.
Wat is so belangrik van die boodskap wat op hierdie klip geskryf is?
Hebreërs 7:3 Geen stamboom nie.
Urakagina (brei uit)

Dit vertel die verhaal van die Umma se languitgerekte grensdispuut met Lagash, lank lank gelede.
In die Britse museum kan jy na ‘n spykerskriftablet gaan kyk waarin jy Umma se verslag met Lagash kan lees.
In die stele van die aasvoëls Stele of the Vultures vertel dit dat Eannatum, die koning van Lagash die volgende verhaal. Aangespoor deur die god Ningirsu, beskermheer van Lagash, het te voet teen die stad Umma gaan veg en gewen.
After lowing army to defeat the nearby city.
Tenspyte van die feit dat hy sy een oog deur die pyl verloor het, het hy vir die res van sy lewe die oorwinning gevier.
Dit was die heel eerste oorlog wat in die geskiedenis van die mensdom opgeteken is.
EMOSIES
Kan jy jou indink in die emosies van eerste mense op aarde wat oorlog gesien het? Die kleintablette gee nie vir ons ‘n syfer van hoeveel mense gesterf het nie.
Maar dan kry ons ‘n ander emosies toe daar ‘n wapenstilstand gekom het. Emosies van jubellende vreugde. Uiteindelik is die oorlog verby.
OORLOG IN DIE HEMEL
Ek tuur oor die verlate vlaktes van Lagash en my gedagtes gaan uit die eerste oorlog tussen die goeie en die slegte engele.
Hoe het die engele oor hierdie oorlog gevoel?
EINDE VAN OORLOG
Die boek Openbaring vertel van dag wanneer oorlog vir ewig verby gaan wees. Voordat God die planeet met sy rebelle met vuur gaan uitwis, gaan die volgende gebeur.
Panoramies gaan die groot stryd tussen God en Satan afspeel. Aan die einde van hierdie onthulling gaan die duiwel en sy engele neerval en God se geregtigheid erken.
En Romeine sê ook vir ons dat elke knie voor God sal buig.
En eers wanneer die hele mensdom hierdie erkenning maak, daal vuur neer en rebellie word vir ewige verban. Let Talionis.
Kan jy jou indink hoe die engele dan gaan voel? Hoe ons gaan voel as konflik uitgeroei gaan word en ons vir ewig net vreugde en vrede gaan geniet?
By die eerste oorlog het koning Eannatum van Lagash sy oog verloor.
In die oorlog teen die duiwel het Jesus Sy lewe verloor om ons vir ewig te kon red.

Was this article helpful?

Related Articles