Josef (Deel 3) – Van Betlehem Na Jerusalem En Egipte
JOSEF: VAN BETLEHEM NA JERUSALEM EN EGIPTE Daardie Vrydagaand kon ons amper nie ‘n oog toemaak nie. Ons het oor die pasgebore Seun van God gewaak. Ek kon nie oë van die kind af weghou nie. Die volgende Sabbat het ons Jesus na die tempel geneem om Hom te laat…