Maria Magdalena (Deel 2)
MARIA MAGDALENA – DEEL 2 Skriftuur: Johannes 8:3-11 In die vorige preek het ons met Maria Magdalena begin kennis maak. As daar destyds ‘n “Guines Books of Records” was, sou hulle haar as die immoreelste vrou van die eeu beskryf het. Eers raak sy met ‘n Fariseër deurmekaar. Toe gaan…