Daniël 10 (Deel 2) – Die Krag Van Gebed
DIE KRAG VAN GEBED In ons vorige lesing het ons na hoofstuk 10 begin kyk. Wat het ons sover ontdek? Daar is ‘n stryd tussen die magte van kwaad en goed wat deur al die eeue gewoed het. Ek en jy is deel van hierdie stryd. Mag die Here gee…