Daniël 5 (Deel 2)
In ons vorige lesing het ons na Daniël se gesprek met koning Belsasar geluister. In hierdie aflewering gaan ones verder luister na ‘n baie ernstige gesprek met die verwaande koning. Dit was sy laaste ontmoeting met Daniël. Dit was sy laaste nag op aarde. Hy het die geleentheid gehad om…