• Johannes Die Doper

    My naam is Johannes die Doper. Ek het sopas die voorreg gehad om die Messias waaroor ek gereek het, te kon gedoop het. Ek sal julle later van hierdie ongelooflike oomblik in my lewe vertel. Ek het aan Hom gevat, onder die water geplaas. Daarna het ek die stem van…

  • Jefta

    My naam is Jefta. Een van die Rigters van Israel. Hier dink ons aan die persone wat Israel vir 300 jaar regeer het. Die plek waarop ek nou staan, is Aroër. Ek gaan later meer oor hierdie beroemde slagveld gesels. Voor ek meer van my hartseer agtergrond vertel, wil ek…

  • Jakobus

    My naam is Jakobus, die oudste seun van my pa Sebedeus. My broer se naam is Johannes. Ons is in die vissersbedryf. Omdat daar so baie Grieks spekenes hier in Bo-Galilea woon het ons ons besigheid Kalos Igthus genoem. Dit beteken goeie ons was taamlik welaf. Op ‘n dag het…

  • Ismael

    My naam is Ismael en my ma se naam is Hagar. Die naam beteken om te vlug. So tipies van my ma se lewe. Voor my geboorte was sy ‘n slavin in Egipte. Toe Sarah in die harem van Sesostis III beland het, het sy Abraham se vrou versorg. Dis…

  • Eleaser

    My naam is Eleaser. Ek is die derde oudse seun van my pa Aäron die huidige hoëpriester. My seun se naam is Pinehas. Ek en my oom Moses is op pad na my pa se dood en sy begrafnis. Dis taamlik styl hier teen die berg Hor op totdat jy…

  • Die Weduwee Van Sarfat Se Seun

    Noem my Hajjir. Ek is die seun van die weduwee van Sarfat. Dis by ons waar die profeet Elia vir ruk kom tuisgaan het. Ek het sopas verneem dat Elia iewers naby die Jordaanrivier lewendig opgeneem is in die hemel. Ek wil net graag vir jou vertel hoe hierdie godsman…

  • Die Vrou By Die Put Se Minnaar

    My naam is Amran en ek is een van die veragte Samaritane wat die Jode nie kan vat nie. Ek het vir ‘n oomblikkie hier by Jakob se put kom peins. Maar ek wil julle meer van my groot liefde vertel. Haar naam is Dina. Ons het mekaar in Sigem…

  • Die Velamde Man By Betesda

    Die grootste ondervinding van my hele lewe, het een Sabbatoggend plaasgevind. Ek het op my opvoubedjie by die bad van Betesda gelê. Die naam beteken “Huis van Genade”. Ek sou die plek ‘n ander naam gegee het: “Pleks waar mens tevergeefs na genade soek.” Die siek mense het geglo dat…

  • Die Verlamde Man Wat Deur Die Dak Gekom Het

    Ek was vir ‘n lang ruk verlam. Ek kon omtrent niks vir myself gedoen het nie. Sonde mag vir die oomblik lekker smaak maar die skade wat dit maak is lewenslank. Asgevolg van my onkuise lewe het my vrou my gelos. Ongelukkig het ek nie opgehou met my los lewe…

  • Die Seuntjie Van Die 5 Brode En 2 Vissies

    Ek is vandag ‘n ou man maar ek wil vir julle ‘n ongelooflike iets vertel wat met my gebeur het toe ek nog ‘n jong seuntjie was. Ek het oom Filipus geken wat ook van my tuisdorp Betsaida afkomstig was. Oom Petrus en sy broer Andreas het ook hier gewoon….