• Die Melaatse

    Ons was ‘n baie gelukkige gesin wat in Kapernaum gewoon het. My vrou en kinders was vir my alles. En toe gebeur. My vrou het ‘n merkie aan my gesig gesien. Ons het dit dopgehou en salf aangesmeer,maar dit wou nie genees nie. Om dood seker te maak dat dit…

  • Die Koninklike Beampte

    Kom ek stel myself aan jou bekend. Ek is ‘n inwoner van Kapernaum en staan in diens van koning Herodus Antipas. Die hele omgewing is aan die praat oor ‘n sekere Jesus wat die tempel in Jerusalem gaan skoonmaak het. Hy het die handelaars verdryf en vir hulle gesê dit…

  • Barabbas

    Wanneer ‘n mens vanaf Jerusalem na Jerigo stap kom ‘n mens op plek af met ‘n klomp grotte en skuiling tussen die klippe. Ons het man hier aangeval en hom van al sy geld en besittings beroof. Ons het toe daar naby gaan wegkruip. ‘n Samaritaan het op die verwonde…

  • Alexander Die Grote

    Ek het ontsettend baie om van myself te vertel, maar gun my om net ietsie van die Joodse profeet Daniël en die Joodse profeet Esegiël te vertel. Die jaar toe Nebukadnesar Jerusalem verwoes het, 586, het hy Tirus beleër. Eers na 13 jaar kon hy daarin slaag om die stad…

  • Adam

    Ek was die gelukkiste mens op aarde. Ek was sondeloos en het binne in die paradys gewoon. Solank as wat ek van die boom van die lewe geëet het, kon ek vir ewig gelukkig lewe. Dis alles weg. Ek staan voor die lyk van my kind. Hy is vermoor. Maar…

  • Abram

    My naam is Abram. Ek en my seun Isak het sopas ‘n ongelooflike ondervinding by die berg Moria gehad. Dit was die hoogtepunt van my hele lewe. Maar voodat ek jou daarvan vertel, net so ietsie oor my lewe tot dusver UR VAN DIE CHALDEERS Ek is in Ur gebore….

  • Wet En Genade – Die Siamese Tweeling In Openbaring

    Net voor Jesus se wederkoms gaan daar ‘n geweldige konflik tov van gehoorsaamheid wees. Of ek gehoorsaam die dier en ontvang sy merkteken, of ek gehoorsaamheid God en ontvang Sy seël. Kom ons lees daarvan in Openbaring 12:17: En die draak was vertoorn op die vrou, en hy het weggegaan…

  • Verbittering (Deel 3)

    Verlede keer het ons vir Paulus en Barnabas tot by Listra gevolg. Dis hier waar hulle ‘n kreupele deur die krag van die Here genees het. Eers wou die inwoners vir Paulus as Hermes en Barnabas as Zeus aanbid. Toe hulle die eer geweier het, was hulle gereed om die…

  • Verbittering (Deel 2)

    Verlede keer het ons tot by by Perge gereis. By hierdie einste plek het daar ‘n breuk in ‘n pragtige verhouding gekom. Markus het by die plek gekom waar hy nie kans gesien om langer saam met Paulus en Barnabas te werk nie. Terwyl ek hier stap, dink ek aan…

  • Verbittering (Deel 1)

    Skriftuur: Kolossense 3:12-17. Ek het al ‘n paar klappe in die lewe gekry wat ek verdien het. Dit was my verdiende loon. Maar daar was kere wat ek ‘n paar klappe gekry het wat ek regtig nie verdien het nie. En jy is al geraps oor dinge wat jy verkeerd…