Barabbas

Wanneer ‘n mens vanaf Jerusalem na Jerigo stap kom ‘n mens op plek af met ‘n klomp grotte en skuiling tussen die klippe.
Ons het man hier aangeval en hom van al sy geld en besittings beroof. Ons het toe daar naby gaan wegkruip.
‘n Samaritaan het op die verwonde afgekom wat nog geleef het, hom op sy donkie gelaai, na die herberg geneem en sommer vir sy mediese onkostes betaal.
Dit was die laaste poging tot moord wat ek en my twee vriende gepeeg het. ‘n Rukkie later is ons gearesteer en dronk toe gestuur.
Voordat ons tot dood toe veroordeel is, het die saak teen ons baie lank geneem. Die hofstukke het na diefstal rebellie, opstokery, verkragting, poging tot moord en reeks ‘n reeks moorde ingesluit. Te veel om alles op te noem.
Ons doodstraf, die kruisiging is erg, maar die 40 katshoue minus een was vir my die ergste.
In die lang maande in die tronk en die daaropvolgende verhore het ons tyd gehad om oor ons misdade te dink.
Met tye het ek my voorgedoen as ‘n Messias en die volk teen die Romeinse opgesweep.
Nou wens ek dat ek ‘n Messias kon kry wat my uit my doodsfonnis kon bevry.
Ons so eers die middag 3 uur gekruisig word maar vroeg die oggend het die bewaarder my uit my sel kom haal.
WIE WIL JULLE HE MOET EK VIR JULLE VRYLAAT?
Die hofsaal is gepak met Fariseërs, Saduseërs en ‘n gepeulpe van die stad.
Die bewaarde laat my tussen Pilatus en ‘n ou staan wat baie sleg lyk. Hy lyk slegter as die slegste slagoffer wat ek en my bende al ooit bygekom het.
Toe begin Pilatus wat my tereggestel het praat.
“Wie moet ek vir julle vrylaat. Jesus wat Chritus genoem word of Barabbas?”
Ek het geen twyfel gehad dat die skare Jesus se vrylating sou vra. Maar nee. Die skrifgeleerdes hits hulle aan dat ek vrygelaat moet word en dat Jesus gekruisig moet word.
Dit was ‘n geskreeu soos ek nog nooit in my dags ter lewe gehoor het nie. Dit was demoonbesetens wat geskreeu het.
Ek loer toe na die man wat in my plek gegesel en gekruisig gaan word. Ek verwag die tipiese woede en histerie wat met die doodstraf gepaard gaan, maar wat ‘n verrassing!
Hy staan daar met koninklik waardigheid. En toe kyk Hy in my oë. Geen verwyt nie. Ek het nog nooit soveel reinheid, soveel godheid, soveel vrede en soveel liefde en soveel vergifnis in iemand se oë gesien nie.
Ek het gedag Hy gaan my vervloek omdat Hy in my plek moet gaan sterf. Maar dis asof Hy my laat verstaan dat dit is waarom Hy aarde toe gekom het.
Pilatus kon dit nie glo nie.
Watter kwaad het Hy gedoen? Weer skreeu hulle:
“Laat vir Barrabas vry, kruisig vir Jesus.”
Weer kyk ek na Hom. Weer kyk Hy vir my.
Pilatus is stom geslaan. Vir ‘n derde keer vra Hy weer dieselfde vraag, vir ‘n derde keer skreeu daardie klomp betenisse dieselfde woorde. ”Laat vir Barabbas vry. Kruisig vir Jesus.”
Voordat Jesus weggeneem word om gegesel te word, kyk ek weer ‘n keer in Sy oë. Die lig van liefde en vergifnis is nie menslik nie, dis goddelik.
En toe hoor ek hoe die kats op Sy rug val. Een, twee, dertig,vyf en dertig, 39.
Ek dink. Dis die katshoue wat ek moes kry. Hy kry dit nou in my, die skurk, die krimineel, die vuilste op aarde.
Barabbas, vra ek myself af. Wat gaan hier aan.
VOLG HOM KRUIS TOE
My twee mede kriminele neem hulle kruise op en begin loop.
Die kruis met my naam op, word op Jesus geplaas maar Hy kan dit nie dra nie.
Hulle gryp ‘n man van die straat en dwing hom om die kruis te dra.
My twee bose kollegas vra my wat gaan aan? Hoekom word iemand in my plek gekruisig en ek vrygestel?
Iets moois is besig om in my binneste te gebeur. Ek bevind my in die geselskap van die hemel as ek saam met Jesus die heuwel van Golgota uitstap.
Nadat die drie op die kruisig vasgespyker is, het ek vir my twee vriende omverkoning gaan vra dat ek die oorsaak van hulle dood was. Een het my gevloek en weggejaag.
Die ander een het my verras.
Barabbas ek het my hart vir Jesus gegee. Hy het my vandag beloof dat ek eendag saam met Hom in die hemel gaan wees.
Ek het vir die hele ses ure daar gestaan. Ek het gesien hoe hulle my twee vriende se bene met ‘n yster stukkend slaan. Jesus was reeds dood.
Ek sit nou hier terwyl die son ondergaan en die Sabbat aanbreek. Ek is oortuig dat Jesus gekom het om in ‘n groot sondaar soos ek kom sterf het.
Hy het gekom om my deur Sy kruisdood te vergewe en te red.
Ek moet nou ‘n besluit neem of ek Barabbas, die kind van my vader, Jesus se verlossing gaan aan neem.
Jy is ook ‘n Barrabas, ‘n kind van ‘n vader. Jy moet ook besluit of jy die offer van vergisnis en redding van Jesus gaan aanneem

The Roman authorities at this time held a prisoner named Barabbas, who was under sentence of death. This man had claimed to be the Messiah. He claimed authority to establish a different order of things, to set the world right. Under satanic delusion he claimed that whatever he could obtain by theft and robbery was his own. He had done wonderful things through satanic agencies, he had gained a following among the people, and had excited sedition against the Roman government. Under cover of religious enthusiasm he was a hardened and desperate villain, bent on rebellion and cruelty.

By giving the people a choice between this man and the innocent Saviour, Pilate thought to arouse them to a sense of justice. He hoped to gain their sympathy for Jesus in opposition to the priests and rulers. So, turning to the crowd, he said with great earnestness, “Whom will ye that I release unto you? Barabbas, or Jesus which is called Christ?” {DA 733.1}
Like the bellowing of wild beasts came the answer of the mob, “Release unto us Barabbas!” Louder and louder swelled the cry, Barabbas! Barabbas! Thinking that the people had not understood his question, Pilate asked, “Will ye that I release unto you the King of the Jews?” But they cried out again, “Away with this Man, and release unto us Barabbas”! “What shall I do then with Jesus which is called Christ?” Pilate asked. Again the surging multitude roared like demons. Demons themselves, in human form, were in the crowd, and what could be expected but the answer, “Let Him be crucified”? {DA 733.2}

Jesus had hardly passed the gate of Pilate’s house when the cross which had been prepared for Barabbas was brought out and laid upon His bruised and bleeding shoulders. He had borne His burden but a few rods, when, from loss of blood and excessive weariness and pain, He fell fainting to the ground. When He revived, the cross was again placed upon His shoulders, and He was forced forward. He staggered on for a few steps, bearing His heavy load, and then fell as one lifeless to the ground. The priests and rulers felt no compassion for their suffering victim, but they saw that it was impossible for Him to carry the instrument of torture farther. They were puzzled to find anyone who would humiliate himself to bear the cross to the place of execution. {CC 325.2}

Was this article helpful?

Related Articles