Maria Magdalena – Deel 1
Skriftuur: Lukas 10:38-42 Wanneer mens teen die styl opdraende vanaf Jerigo na Jerusalem reis, kom jy by ‘n plekkie met die naam van Betanië uit. Dis hier waar Lasarus en sy twee susters Marta en Maria gewoon het. Kom ons lees meer aangaande hulle: Lukas 10:38-40 Op hulle reis het…