• Stap Saam Met Paulus

    STAP SAAM MET PAULUS OP DIE PAAIE WAT HY GELOOP HET. KOM LEER DIE GROOT LESSE WAT HY MET ONS WIL DEEL Dit was onlangs my voorreg om op die voetstappe van die grootste van alle apostels te kon loop. By Tarsus het ek gaan kyk waar Paulus gebore is….

  • Die Boodskap Van Die Wederkoms In Die Boek Openbaring

    Skriftuur:  Openbaring 22:17,20 Eers was hy ‘n verskriklike wilde jongman. Maar nou is hy die dierbaarste ou man op aarde Vroeër het hulle hom Boanerges genoem – seun van die Donder. As hy vandag geleef het sou hy heel moontlik by die insleepdiens betrokke gewees het. Het jy al gesien…

  • Onesimus – Die Weghardloop Slaaf

    Toe ons kinders was het ons ‘n speletjie gespeel wat “wegkruipertjie” genoem is. Ken jy die speletjie? Een van die kinders tel tot 20 of 50 terwyl die ander kinders gaan wegkruip. En dan begin die soektog. As jy “aan is” moet jy die ander kinders soek totdat jy hulle…

  • Mefiboset – Selfbeeld

    Skriftuur: 2 Sam 9:1-13 In 2 Samuel 4:4 lees ons die volgende: “Saul se seun Jonatan het ‘n seun gehad met gebreklike voete.  Hy was vyf jaar oud to die tyding oor Saul en Jonatan uit Jisreël gekom het, en die vrou wat hom versorg het, het hom opgetel en…

  • Matthéüs

    Skrituur: Markus 2:13 17 Elke keer wanneer ons met iemand kontak maak, kommunikeer ons. Dit kan ‘n positiewe kommunikasie of ‘n negatiewe een wees.  Sonder dat ek noodwendig daarvan bewus is, word iets hier diep binne in my na die persoon oorgedra met wie ek verkeer. En andersom. In die…

  • Kores – Die Tipiese Verlosser Van Antieke Israel

    Skriftuur: Psalm 126:1-3 Psalm 126:1 Toe die Here die lot van sion verander het, was dit vir ons soos ‘n droom. Wat is jou lot, jou toestand op hierdie oomblik? Hierdie Psalm verwys na die blydskap toe Juda in die jaar 539 vC. uit hulle Babiloniese gevangenes vrygelaat is. Vers…

  • Jonatan – Die Baie Wat Die Here Met My Bietjie Gedoen Het

    Skriftuur:  1 Samuel 14:6 Een van die boeiendste verhale wat ons kan lees, is die verhale van mense. En die boek waar ons die eerlikste biografieë vind, is in die Bybel. Ek stel ‘n pragtige held aan jou voor, sy naam is Jonatan.  Dit beteken: “Die Here het gegee.” Hy…

  • Jojagin – Toe Die Here Ons Lot Verander Het

    Skriftuur: Psalm 126:1-3 Ek was nog baie jonk gewees toe dit gebeur het. Dit was nog voordat daar ‘n Zimbabwe was. Die land se naam was Rodesië en hulle het ‘n lotery bedryf.Kan iemand nog die naam daarvan onthou? “Rhodesian Sweepstake.” ‘n Arm tannie in die kerk het die “Rhodesian…

  • Jehosafat – Jahwe Het Geoordeel

    ARGEOLOGIE Terwyl ek die Herodion naby Bethlehem besoek het, het ek vir die ons drywer gevra of hy ons nie na Tekoa kan neem nie. Hy was ‘n bietjie bang vir die beduïnes wat daar gewoon het. Gevolglik kon ek net die plek vanaf ‘n afstand sien. Van die grootste…

  • Die Besetene Van Gadara – Deel 2

    Skriftuur: Markus 5:18,19 Dertien mans is besig om dieselfde roete terug te roei as wat hulle ‘n uur of wat vante vore geroei het. Gedurende die 24 uur wat hulle wakker is, het hulle ontsettend baie beleef. STORM OP DIE SEE Die vorige nag het hulle gesien hoe Jesus die…