Die Besetene Van Gadara – Deel 1
Skriftuur: Markus 5:15-20 Daar is baie bemoedigende, fasinerende fasette van Jesus se lewe wat ‘n mens kan studeer. Elke keer wanneer ek iets aangaande Jesus lees, ervaar ek ‘n positiewe veranderende effek in my lewe. Daar is niks wat met ‘n studie van die lewe van Jesus kan vergelyk nie….