Die Oneerlike Dienskneg – Gelykenis 43 “Vriende van die ongeregtige Mammon.” Jesus het vir sy dissipels ook gesê: “‘n Ryk man het ‘n bestuurder in diens...
Die Rykman En Lasarus – Gelykenis 44 Ons ewige bestemming word in hierdie lewe vasgelê en daar is ‘n tweede genade tyd nie. Die gevaar van beheptheid...
Die Gelykenis Van Die Goeie Samaritaan – Gelykenis 45 Afdeling (H) Die Christen en sy medemens. Suiwer godsdien bevat diens aan ander mense. Ons ewige verlossing word hierdie bepaal....
Die Gelykenis Van Die Barmhartige Samaritaan – Gelykenis 46 Hoe handhaaf ek my plig teenoor God en my plig teenoor slagoffers van die lewe? Baie maak die fout om...
Die Mate Van Vergifnis – Gelykenis 47 Die gelykenis van die onvergewende dienskneg. Ons vergifnis van die Here hang van ons vergifnis van ons vyande af. Hoor...