Sonder ‘n Bruilofskleed Deel 2 – Gelykenis 28 Die onmisbaarheid van Jesus se geregtigheid. Die koning het inspeksie van die gaste by die bruilofsfees gedoen. Net hulle wat...
Vra Om Te Gee – Die Middernagtelike Besoeker – Gelykenis 29 Afdeling Gebed (E) En Hy het vir hulle gesê: Wie van julle sal ‘n vriend hê en sal middernag na...
Vra Om Te Kan Gee Deel 2 – Gelykenis 30 Daar is nog ‘n ander saak wat ons dikwels uit die oog verloor wanneer ons die Here in gebed soek. ...
Die Onregverdige Regter – Die Gelykenis Van Die Weduwee Wat Volhard Het – Gelykenis 31 Jesus het na die moeilike tye net voor Sy wederkoms verwys. Sy volgelinge gaan dit nie maklik oorleef nie. Met...
Die Onregverdige Regter Deel 2 – Die Gelykenis Van Die Volhardende Weduwee – Gelykenis 32 Wanneer moeilike beproewings ons teister, moet ons nie toelaat dat dit hulle ons vrede gaan steel nie. Maak nie saak...