• Jakob Deel 1 – Sy Geboorte

    JAKOB – Deel 1 Sy geboorte Skriftuur: Genesis 25:24-28 Een van die grootste ontdekkings in hierdie lewe, is die ontdekking van die wonder van die mens. Daar is niks so kompleks en so interessant soos die mens nie. Die grootste hartseer wat jy nog ooit beleef het, is deur ‘n…

  • Deur Sy Wonde Deel 21 – Kruisiging (Deel 5)

    DIE KRUISIGING DEEL 5 -JESUS SE STERWE EN BEGRAFNIS  Joh 19:28-42 Die sterwenswoorde van Jesus “Dit is volbring” smelt saam met die gerommel van die aardbewing. Die mense om die kruis, sien hoe Jesus se kop op Sy bors val. Sy stem verstil maar die gedreun van die skudding bly…

  • Deur Sy Wonde Deel 20 – Kruisiging (Deel 4)

    DIE KRUISIGING DEEL 4 Skriftuur: Johannes 19:28-42 In ons vorige studie oor die lyding en dood van Jesus, het ons na die pyn van die Vader in die hele gebeurtenis gekyk. Ons het gelees hoe Jesus uiteindelik die asem uitgeblaas en toe gesterf het. Die sterwenswoorde van Jesus “Dit is…

  • Deur Sy Wonde Deel 19 – Kruisiging (Deel 3)

    DIE KRUISIGING DEEL 3 Skriftuur: In die vorige studie oor die lyding van Jesus aan die kruis, het ons na ‘n baie eienaardige verskynsel gekyk. Die son het skielik opgehou om sy glans te gee. DUISTERNIS 1. Matteus 27:45 “Van 12 uur af het daar duisternis oor die hele land…

  • Deur Sy Wonde Deel 18 – Kruisiging (Deel 2)

    DIE KRUISIGING (2) Joh 19:28-30 Die sterwende mans wat aan kruise hang, kyk na die mense hier om hulle. Hulle kyk ook na die menigtes wat in die straat oorkant hulle heen en weer na die pragtige tempel loop. Dis paasfees. Die son wat vroeër daardie dag opgekom het, skyn…

  • Deur Sy Wonde Deel 17 – Kruisiging (Deel 1)

    DIE KRUISIGING Matt 27:32-56 Dit was ‘n koelerige oggend, daardie 27ste April in die jaar 31 nC. Dit was ongeveer 9 uur en duisende paasfeesgangers was besig om voorbereidings vir die groot paasfees te tref. Die Joodse leiers het so pas Pilatus so ver gekry om Jesus tot die dood…

  • Deur Sy Wonde Deel 16 – Pilatus Verhoor (Deel 2)

    JESUS SE SEWENDE VERHOOR VOOR PILATUS Joh 19:1-16 Die uitgeputte, hartverskeurde Jesus is vanaf die verhoor voor Herodus weer na Pilatus gebring. Die sewende en laaste verhoor sou nou plaasvind. Kan u Jesus sien? Sy wit kleed is met bloed bevlek. Die 26 houe wat die Sanhedrin Hom oor Sy…

  • Deur Sy Wonde Deel 15 – Herodus Verhoor

    JESUS EN HERODUS Skriftuur: Lukas 23:6-12 (Die sesde verhoor) Wat se soort ouers het u gehad of het u op hierdie oomblik? Maak die soort ouers wat ‘n mens het saak of jy eendag gered gaan word en of jy verlore sal gaan? Ek het heelwat van hierdie man se…

  • Deur Sy Wonde Deel 14 – Pilatus Verhoor (Deel 1)

    JESUS SE VERHOOR VOOR PILATUS Matt 27:1-10 ONTTREK Kom ons dink vir ‘n oomblik hoe Jesus moes gevoel het. Hy was baie beslis vernederd en diep seergemaak. Die man wat Hom geslaan het, het Jesus self gemaak. En nou kom Hy om vir hierdie man te sterf en hom te…

  • Deur Sy Wonde Deel 13 – Nagverhoor (Deel 4)

    JESUS SE NAGVERVERHORE – DEEL 4 Skriftuur: 1. In ons vorige preek het ons die sel besoek waarin Jesus opgesluit was. Ons het verneem hoe hy in Kajafas se paleis gekats was. 26 houe in totaal. Kom ons volg Jesus biddend op Sy lydensweg. Kom ons vra die Heilige Gees…