• Deur Sy Wonde Deel 12 – Nagverhoor (Deel 3)

    JESUS SE NAGVERHORE – DEEL 3 Skriftuur: In ons vorige preek het ons na Jesus se stilswye gekyk. Hy het die vermoë gehad om stil te bly wanneer Sy woorde nie tot stigting kon lei nie. As Hy nie iets opbouend kon sê nie, het Hy nie gepraat nie. Kom…

  • Deur Sy Wonde Deel 11 – Nagverhoor (Deel 2)

    JESUS SE NAGVERHORE – DEEL 2 Skriftuur: 1. In die vorige preek het ones na ‘n verskriklike vernedering gekyk wat Jesus moes deurmaak. Hy is deur die gesig geklap.Dit het met die profeet Miga gebeur (1 Kon 22:24). Job sê dit het met hom gebeur. (16:10). Op skool het ek…

  • Deur Sy Wonde Deel 10 – Nagverhoor (Deel 1)

    JESUS SE NAGVERHORE – DEEL 1 Matteus 26:57-68 TE MOEILIK? Is die pad van dissipelskap vir jou te moeilik? Is die versoeking daar om Hom te verlaat en weg te vlug? Miskien het u reeds in die duisternis van teleurstelling van Jesus weggevlug. Terwyl Jesus daar van Getsemane weggelei is,…

  • Deur Sy Wonde Deel 9 – Jesus Se Trauma

    JESUS SE GEVANGENEMING (DEEL 2) Matteus 26:57-68 Verlede keer het ons na die begin van die onmenslike gevangeneming van Jesus gekyk. Kom ons verplaas ons terug na die tuin van Getsemane en dan volg ons hierdie menslike drama verder: Johannes 18:7 “Hy vra hulle toe weer: Vir wie soek julle?”…

  • Deur Sy Wonde Deel 8 – Gevangenis

    JESUS WORD GEVANGE GENEEM Skriftuur: Matt 26:47-56 1. Vanoggend besoek ons weer ‘n keer die tuin van Getsemane. Vanoggend peins ons weer ‘n keer oor dit wat Jesus vir ons deurgemaak het. 2. Matteus 26:36-38 Daarna kom Jesus met sy dissipels by ’n plek met die naam Getsemane, en Hy…

  • Deur Sy Wonde Deel 7 – Getsemane (Deel 2)

    OP PAD NA GETSEMANE Skriftuur: Matt 26:30-35 “En nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan na die Olyfberg.” Matt 26:30. Ek wonder hoe Jesus se stem geklink het? Ek glo mens kon Sy stem bokant die van die dissipels gehoor het. Dit was die gebruik om tydens die…

  • Deur Sy Wonde Deel 6 – Getsemane (Deel 1)

    JESUS – GETSEMANE Matteus 26:36-45. 1. “Toe kom Jesus met hulle in ‘n plek met die naam van Getsemane, en Hy sê vir die dissipels: sit hier onderwyl Ek daar gaan bid.” Matteus 26:36. 2. Jesus en Sy dissipels het so pas die wingerdstok met sy boodskap van afhanklikheid verlaat….

  • Deur Sy Wonde Deel 5 – Jesus In Die Wingerd

    (5) JESUS DIE WARE WYNSTOK – OP PAD NA GETSEMANE Skriftuur: Johannes 15:1-5 1. As ons een Donderdagaand lank gelede in Jerusalem was, sou ons gesien het hoe 12 mans deur die stadspoort stap. Hulle is op pad na Getsemane. 2. Dis ‘n stil plekkie aan die voet van die…

  • Deur Sy Wonde Deel 4 – Vergifnis Vooruit

    JESUS – BOVERTREK,VERGIFNIS Matteus 26:36-45. 1. “Toe kom Jesus met hulle in ‘n plek met die naam van Getsemane, en Hy sê vir die dissipels: sit hier onderwyl Ek daar gaan bid.” Matteus 26:36. 2. Jesus en Sy dissipels het so pas die wingerdstok met sy boodskap van afhanklikheid verlaat….

  • Deur Sy Wonde Deel 3 – Jesus En Judas

    JESUS-3 JUDAS Skriftuur: Matteus 26:14-16 1. Het jy die vermoë om iemand se skynheiligheid raak te sien? Kan jy agterkom wanneer iemand jou net vir sy eie selfsugtige motiewe wil gebruik? 2. Sê nou jy is ‘n multimiljoenêr en jy ontdek dat jou derde vrou het jou net vir jou…