• Jakob Deel 11 – Ragel Se Dood

    JAKOB – DEEL 11 RAGEL STERF Skriftuur: Genesis 35:6,7 In ons vorige studie van die lewe van Jakob was ons by Sigem. Kan jy nog onthou wat alles daar gebeur het? Dit was by Sigem waar die Here aan Jakob met ʼn spesifieke boodskap verskyn het. Hy moes wegtrek en…

  • Jakob Deel 10 – Die Terpentynboom

    JAKOB – DEEL 10 Skriftuur: Genesis 35:1-4 Terwyl Jakob en sy mense by Sigem gewoon het, het ʼn paar dinge verkeerd geloop. Dina die tiener het maats gemaak met die meisies van die omgewing wat nie die Here gedien het nie. Sy het haar soeke na plesier by mense gaan…

  • Jakob Deel 9 – Broers Versoen

    JAKOB – DEEL 9 IN GOD SE ARMS EN TOE IN ESAU SE ARMS Skriftuur: Genesis 33:3 In ons vorige studie oor die lewe van Jakob het ons ʼn paar baie interessante ontdekkings gemaak. Eerstens, as Jakob nie opreg vir Esau om verskoning gevra het nie, sou hy nie die…

  • Jakob Deel 8 – Sy Nag Van Benoudheid

    JAKOB – DEEL 8 Skriftuur: Genesis 32:28 In ons vorige studie oor Jakob het ons ‘n paar baie belangrike lesse geleer. Een hiervan is die erns wat hy aan die dag gelê het om met sy broer te versoen. Hy het nie net een keer “ekskuus” gesê nie. Hy het…

  • Jakob Deel 7 – Poging Om Te Versoen

    JAKOB – DEEL 7 Skriftuur: Genesis 32:9-12 Wat sou jy maak as die volgende met jou gebeur: Jy het van jou kant af alles gedoen om met iemand te versoen. Dit was moeilik en vernederend. Nou ignoreer daardie persoon jou pogings om te versoen en beplan boon-op om jou skade…

  • Jakob Deel 6 – Vrees Vir Esau

    JAKOB – DEEL 6 Skriftuur: Genesis 32:1-5 Het jy al agtergekom dat die lewenstoetse nie makliker word nie, maar moeiliker? As ek en jy nalaat om die huidige krisis te oorleef, sal ons baie beslis ook nie die volgende krisis oorleef nie. As ons deur die genade van die Here…

  • Jakob Deel 5 – Dit Was Toe Lea

    JAKOB – DEEL 5 Skriftuur: Genesis 32:28 Baie welkom by die vyfde aflewering in die reeks oor die lewe van Jakob. Verlede keer het ons hom tot by Bet-el (Luz) gevolg. Hy was bang dat die inwoners miskien vir sy broer Esau sou vertel dat hy daar is, dat hy…

  • Jakob Deel 4 – Die Leer en Engele

    JAKOB – DEEL 4 DIE LEER EN ENGELE Skriftuur: Genesis 28:11,12 Het jy al die volgende ondervinding gehad? Jy sien vreeslik uit na ‘n spesifieke iets. Jy droom oor daardie 4 X 4 of Honda Civic. Of dis ‘n droom oor ‘n pragtige huis; ‘n mooi man of meisie. Die…

  • Jakob Deel 3 – Pa, Ek Is Esau

    JAKOB – DEEL 3. PA EK IS ESAU Skriftuur: Genesis 27:28,29 In die vorige preek oor die lewe van Jakob het ons na twee voorbeelde gekyk wat sy pa Isak gestel het. Kan u nog onthou dat dit was? In die eerste plek het hy ‘n voorbeeld gekry van hoe…

  • Jakob Deel 2 – Trek Liewer Weg

    JAKOB – DEEL 2 TREK LIEWER WEG Skriftuur: Genesis 25:29-33 In die vorige aanbieding het ons na die karakters van Esau en Jakob gekyk. Soos ons gesien het, was Esau nie ‘n mens wat baie in die geestelike dinge belang gestel het nie. Hy het vir die hede geleef. Die…