• Deur Sy Wonde Deel 2 – Van Die Krip Tot Die Kruis (Deel 2)

    VAN DIE KRIP TOT DIE KRUIS – DEEL 2 HERODUS DIE GROTE 1. Terwyl ek in die Kotel-tonnel in Jerusalem stap, dink ek aan ‘n teks in Matteus. Dit verwys na Herodus die Grote. Was daar regtig so iemand? Wat sê die argeologie. 2. Toe Herodes agterkom dat die sterrekykers…

  • Deur Sy Wonde Deel 1 – Van Die Krip Tot Die Kruis (Deel 1)

    VAN DIE KRIP TOT DIE KRUIS – DEEL 1 1. Eeue voor die geboorte van Jesus het die profeet Miga voorspel dat die Messias in ‘n dorpie met die naam Betlehem Efrata gebore sou word. 2. Die Arabier wat besig is om koring te dors laat my aan die paslike…

  • Die Vleeswording Van Jesus (Deel 5) – Die Koor Het Sagter Gesing

    VLEESWORDING – DIE KOOR HET SAGTER GESING Skriftuur: Filipense 2:5-8 Daar was ‘n paar baie hartseer dae in die hemel. Dit het met Jesus se vleeswording te doen. Dis baie moeilik vir ons aardse verstande om ons in die hemel se hartseer in te dink. Kom ek vertel van die…

  • Die Vleeswording Van Jesus (Deel 4) – Hef Op Julle Poorte

    VLEESWORDING – 4 HEF OP JULLE POORTE Skriftuur: 1 Timoteus 3:16 Ons stap v weer ‘n keer na die grootste van alle reddingsmonumente – die van Jesus se vleeswording hier op ons planeet. Die Godmens is ons enigste hoop op saligheid. Sy vleeswording is die goue ketting wat ons aan…

  • Die Vleeswording Van Jesus (Deel 3) – Wat Was In Die Beker?

    VLEESWORDING – DEEL 3 WAT WAS IN DIE BEKER? Skriftuur: 1 Timoteus 3:16 Op ‘n vorige keer het ons na sommige van die wroegings gekyk wat Jesus in die vleeswordingproses vir ons redding moes kom deurmaak het. Hy was onwelkom. Daar was misverstand. Die vernedering om ‘n mens te kom…

  • Die Vleeswording Van Jesus (Deel 2) – Plakkerskamp

    VLEESWORDING DEEL 2 – PLAKKERSKAMP Skriftuur: 1 Timoteus 3:15,16 By ‘n plek in Irak met die naam van Uruk, is grammatika vir die eerste keer ontwikkel. Dit was vir my opwindend toe ek vir die eerste keer met Sumeriese spykerskrif kennis gemaak het. Kom ek leer gou vir julle die…

  • Die Vleeswording Van Jesus (Deel 1) – Maria En Elisabet

    DIE VLEESWORDING VAN JESUS – DEEL 1 MARIA EN ELISABET Skrituur: Lukas 1:26-38 Net ‘n endjie vanaf Jerusalem is daar ‘n klein dorpie met die naam van Ein Karem. Dis hier waar die bejaarde egpaar, Sagaria en Elisabet gewoon het. Dit was vir my baie aangrypend toe ek die eerste…

  • Die Vreugdeboodskap Van Die Sabbat

    DIE VREUGDEBOODSKAP VAN DIE SABBAT Kom ons neem ‘n verbeeldingsvlug na die geboorte van ons planeet. Hoe het alles begin? Genesis 1:1,2 gee vir ons ‘n geïnspireerde beskrywing van hierdie onbegryplike skeppingsdaad. In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heeltemaal onbewoonbaar, dit was…

  • In Doeke Toegedraai

    IN DOEKE TOEGEDRAAI Skriftuur: Lukas 2:1-7 Watter gedagtes kom by jy op wanneer jy aan kerksfees dink? Ek onthou nog die kous wat ons op kersnag langs ons bed opgegehang het. Baie vroeg op kersdag het ons dan in ons kouse gaan kyk om te sien wat Chrismis Vader vir…

  • Die Oorsprong Van Sondagviering In Die Vroeë Kerk

    DIE OORSPRONG VAN SONDAGVIERING IN DIE VROEë KERK Wanneer jy aangaande die eerste dier in Openbaring 13 studeer, maak jy ‘n paar baie belangrike ontdekkings. Eerstens gebruik die Bybel baie sterk taal om elke mens op aarde teen sy liste te waarsku. En dan waarsku Johannes dat ‘n magtige tweede…