• Die Struktuur Van Daniël 7,8,9

    STRUKTUUR VAN DANIëL 7,8,9 Skriftuur Daniël 7:22  “Toe het Hy wat ewig lewe, gekom en uitspraak gelewer ten gunste van die heiliges van die Allerhoogste.  Die tyd het aangebreek dat die heiliges van God die koninklike heerskappy sou ontvang.” Ek onthou nog die dag toe ek my eerste fiets gekry…

  • Openbaring Deel 44 – Hoofstuk 22 (Deel 2)

    OPENBARING 22 – DEEL 2 Openbaring 22:14 Wie onreg doen, laat hom nog meer onreg doen; en wie vuil is, laat hom nog vuiler word; en laat die regverdige nog regverdiger word, en laat die heilige nog heiliger word. Verlede keer het ons na die ernstige waarskuwing gekyk. Kom ons…

  • Openbaring Deel 43 – Hoofstuk 22 (Deel 1)

    OPENBARING 22 – DEEL 1 Iemand skryf: No one needs to be deceived if they will make the word of God their study. How little is the book of revelation studied. It is a hidden mystery to the religious world; and why? Because the events not pleasant for their consideration,…

  • Openbaring Deel 42 – Hoofstuk 21 (Deel 2)

    OPENBARING 21 – DEEL 2 Openbaring 21:4 En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan. Kan jy nog onthou watter lyfaksies daar…

  • Openbaring Deel 41 – Hoofstuk 21 (Deel 1)

    OPENBARING 21 – DEEL 1 Tydens die wederkoms van Jesus is dit net die goddeloses wat vernietig word. Dit gaan ‘n dag van verlossing, nie net vir God se volk wees nie, maar vir die aarde. “God created the earth to be man’s home. Here Adam dwelt in that garden…

  • Openbaring Deel 40 – Hoofstuk 20, Satan Verslaan (Deel 2)

    OPENBARING 20 – SATAN VERSLAAN DEEL 2 Kom ons lees weer waar ons verlede keer opgehou het: Openbaring 20:11 En ek het ‘n groot wit troon gesien en Hom wat daarop sit, voor wie se aangesig die aarde en die hemel weggevlug het; en daar is geen plek vir hulle…

  • Openbaring Deel 39 – Gog En Magog, Wie Is Hulle?

    GOG EN MAGOG – WIE IS HULLE? Terwyl die profeet Esegiël in Babilon was, het hy aangrypende visioene gehad. Nie net oor Juda nie maar ook oor sy bure. Hy het byvoorbeeld voorspel dat Tirus sou verdwyn. Die jaar toe hy die voorspelling gemaak het, 586 vC. het saam met…

  • Openbaring Deel 38 – Hoofstuk 20, Satan Verslaan (Deel 1)

    OPENBARING 20 – SATAN VERSLAAN DEEL 1 Wat gebeur aan die einde van die duisend jaar? Wie vergesel Hom wanneer Hy na die aarde terugkeer? Wat gebeur met die goddelose dode wat in die graf lê? Wat se verskil gaan tussen opgewekte goddeloses en die regverdiges wees wat in die…

  • Openbaring Deel 37 – Hoofstuk 19 (Deel 2)

    OPENBARING 19 – DEEL 2 Vers 11 Toe het ek die hemel geopend gesien; en daar was ‘n wit perd, en Hy wat daarop sit, word genoem Getrou en Waaragtig, en Hy oordeel en voer oorlog in geregtigheid. Geopend Letterlik “staan oop.” Die hemel was oop toe Johannes se aandag…

  • Openbaring Deel 36 – Hoofstuk 19 (Deel 1)

    OPENBARING 19 – DEEL 1 Every form of evil is to spring into intense activity. Evil angels unite their powers with evil men, and as they have been in constant conflict and attained an experience in the best modes of deception and battle, and have been strengthening for centuries, they…