• Openbaring Deel 35 – Hoofstuk 18 (Deel 2)

    OPENBARING 18 – DEEL 2 Kom ons delf dieper in die res van hierdie hoofstuk wat die uiteindelike verwoesting van alle rebelle en wreedaarts uitbeeld Vers 8 daarom sal haar plae op een dag kom: dood en droefheid en honger; en met vuur sal sy verbrand word, want sterk is…

  • Openbaring Deel 34 – Hoofstuk 18 (Deel 1)

    OPENBARING 18 – DEEL 1 Dit was vir my ‘n baie groot oomblik toe ek vir die eerste keer by Babilon in Irak aangekom het. Saddam Hussein was besig om Nebukadnesar se suidelike paleis te restoureer. Nadat hy 60,000,000 bakstene in die projek gebruik het, het die politieke situasie hom…

  • Openbaring Deel 33 – Hoofstuk 17 (Deel 2) Die Dier

    OPENBARING 17 DEEL 2 – DIE DIER Openbaring 17:6 “En ek het die vrou gesien, dronk van die bloed van die heiliges en van die bloed van die getuienis van Jesus, en ek het my uitermate verwonder toe ek haar sien. Vers 7 Toe sê die engel vir my: Waarom…

  • Openbaring Deel 30 – Sewe Laaste Plae (Deel 3) Vyfde Plaag

    PLAE – VYFDE PLAAG Wanneer val temperatuur? Wat gebeur na die vierdie plaag van die versengende hittegolf? Hoeveel grade dink jy kon die temperatuur geval het? Openbaring 16:10,11 En die vyfde engel het sy skaal uitgegooi op die troon van die dier, en sy koninkryk is verduister, en hulle het…

  • Openbaring Deel 29 – Sewe Laaste Plae (Deel 2) Vierde Plaag

    PLAE – VIERDE PLAAG Daar is interessante ooreenkomste tussen die seven basuine en die seve laaste plae. By die sewe basuine kry ons inleidende tempeltoneel 8:2-6. By die sewe plae kry ons dit ook 15:5-16:1 Die eerste basuin raak die aarde 8:7; so ook die eerste plaag 16:2. Die tweede…

  • Openbaring Deel 28 – Sewe Laaste Plae (Deel 1) Plae 1 tot 4

    OPENBARING 15,16 – PLAE 1-4 In ‘n vorige lesing het ons na die laaste ernstige boodskappe van die drie engele geluister. Sondaars wat dit verwerp maai die vreeslike gevolge van die sewe laaste plae. Tydens die basuine is net ‘n derde van die aarde met plae getref. God se oordele…

  • Openbaring Deel 27 – Hoofstuk 14 (Deel 4)

    OPENBARING 14 – DEEL 4 Wat kan jy van ons vorige bespreking van die derde engel se boodskap onthou? Wanneer gaan hierdie laaste waarskuwingsboodskap verkondig word? Gaan almal dit hoor? Openbaring 14:9,10 En ’n derde engel het hulle gevolg en met ’n groot stem gesê: As iemand die dier en…

  • Openbaring Deel 26 – Hoofstuk 14 (Deel 3)

    OPEN 14 – DEEL 3 Openbaring 14:6,7 En ek het ‘n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met ‘n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke. En hy het met ‘n groot…