Openbaring Deel 25 – Hoofstuk 14 (Deel 2) Die Drie Engele Boodskap
OPEN 14 – DEEL 2 DIE DRIE ENGELE BOODSKAP Net voordat Jesus op die wolke verskyn, sien Johannes drie engele wat in die middel van die lug vlieg. Hulle verkondig ‘n spesifieke wêreldwye eindtyd boodskap. Elke keer voordat iets dramaties gebeur, stuur die Here ‘n spesifieke boodskapper om Sy voornemende…