Openbaring Deel 27 – Hoofstuk 14 (Deel 4)

OPENBARING 14 – DEEL 4

Wat kan jy van ons vorige bespreking van die derde engel se boodskap onthou? Wanneer gaan hierdie laaste waarskuwingsboodskap verkondig word? Gaan almal dit hoor?

Openbaring 14:9,10 En ’n derde engel het hulle gevolg en met ’n groot stem gesê: As iemand die dier en sy beeld aanbid en ’n merk op sy voorhoof of op sy hand ontvang,10 sal hy self ook drink van die wyn van die grimmigheid van God wat ongemeng ingeskink is in die beker van sy toorn, en hy sal gepynig word met vuur en swawel voor die heilige engele en voor die Lam.

Vers 11 En die rook van hulle pyniging gaan op tot in alle ewigheid, en hulle het dag en nag geen rus nie — hulle wat die dier en sy beeld aanbid, en elkeen wat die merk van sy naam ontvang.

Wat word bedoel met die woorde: Die wyn van God wat ongemeng ingeskink is in die beker van sy toorn? God se genade vir ‘n harnekkige sondige mensdom is uitgeput. Die oordeel gaan in die vorm van die sewe laaste plae op Babilon val.

Op ‘n keer het ek gelees dat die derde engel se boodskap bevat die boodskap van “geregtigheid deur die geloof.” Hoe ontdek mens die verlossingsplan in die woorde van vers 10 wat sê:? “Die wyn van die grimmigheid van God wat ongemeng ingeskink is in die beker van sy toorn.”

Is die straf van die goddelose iets waarna God uitsien? Is Sy toorn soos ons toorn?

1 Tessalonisense 5:9,10 Want God het ons nie bestem tot toorn nie, maar om die saligheid te verkry deur onse Here Jesus Christus10 wat vir ons gesterf het

7. Esegiël 18:31,32 Werp al julle oortredinge waardeur julle oortree het, van julle af weg en maak vir julle ’n nuwe hart en ’n nuwe gees; want waarom wil julle sterwe, o huis van Israel? 32Want Ek het geen behae in die dood van hom wat sterwe nie, spreek die Here HERE. Bekeer julle dan en lewe.

Jesja 28:21 Want die HERE sal Hom gereed maak soos by die berg Pérasim; Hy sal aanstorm soos in die dal by Gíbeon om sy werk te doen – vreemd is sy werk! En om sy daad te verrig – ongehoord is sy daad!

Wanneer God uiteindelik al die goddelose uitwis, gaan dit vir Hom ‘n vreemde werk, ‘n ongehoorde daad wees.

Hy jy al jou kind ‘n pak slae gegee sonder om kwaad te wees? Dit gaan vir ‘n God van liefde ‘n ontsettende moeilike taak wees om die goddeloses uiteindelik uit te wis.

Waar vind ons die heel eerste voorval van die mens se ongehoorsaamheid? Wat was die straf vir hulle oortreding? Op wie het God se grimmigheid, Sy regverdige toorn geval?
Genesis 3:21 En die HERE God het vir die mens en sy vrou rokke van vel gemaak en hulle dit aangetrek.

Adam het daardie lam in die paradys goed geken. Hy het hom ‘n naam gegee. Het hy miskien vir die Here gesê: “Nee. Moet asb. nie die lam in my plek straf nie. Maak my liewer dood.”

Watter les het Adam oor die wraak, die grimmigheid, die toorn van God by die paradys geleer? God se wraak vir my sonde het op Hom geval

“The Son of God, undertaking to become the Redeemer of the race, placed Adam in a new relation to his Creator. He was still fallen; but a door of hope was opened to him. The wrath of God still hung over Adam, but the execution of the sentence of death was delayed, and the indignation of God was restrained, because Christ had entered upon the work of becoming man’s Redeemer.
“Christ was to take the wrath of God, which in justice should fall upon man. He became a refuge for man, and, although man was indeed a criminal, deserving the wrath of God, yet he could, by faith in Christ, run into the refuge provided and be safe. In the midst of death there was life if man chose to accept it.” Pr 21
Openbaring 14:9,10 En ’n derde engel het hulle gevolg en met ’n groot stem gesê: As iemand die dier en sy beeld aanbid en ’n merk op sy voorhoof of op sy hand ontvang,10 sal hy self ook drink van die wyn van die grimmigheid van God wat ongemeng ingeskink is in die beker van sy toorn, en hy sal gepynig word met vuur en swawel voor die heilige engele en voor die Lam.
Waarom val God se toorn op hierdie mense? Hulle het nie God se toorn teen Jesus namens die sondaar aanvaar nie. Hulle het hardnekkig in hulle rebellie teen God oortree.

“The wrath of God is not declared against men merely because of the sins which they have committed, but for choosing to continue in a state of resistance, and, although they have light and knowledge, repeating their sins of the past. If they would submit, they would be pardoned; but they are determined not to yield. They defy God by their obstinacy. These souls have given themselves to Satan, and he controls them according to his will.” TM 74,75.
By Samaria wat ‘n baie hartseer verhaal afgespeel het. Die ruïnes is simbolies van die verwoesting wat die tien stamme op hulle self gebring het.

2 Kronieke 36:15,16 En die HERE, die God van hulle vaders, het vroeg en laat na hulle gestuur deur die diens van sy boodskappers; want Hy het medelyde met sy volk en met sy woning gehad.16 Maar hulle het die boodskappers van God uitgelag en sy woorde verag en met sy profete gespot, totdat die grimmigheid van die HERE teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing meer was nie.

“If the Jewish leaders had submitted to the convicting power of the Holy Spirit, they would have been pardoned; but they were determined not to yield. In the same way, the sinner, by continued resistance, places himself where the Holy Spirit cannot influence him.” AA 62
DAL VAN HINNOM

Hoe het Juda geestelik gevaar nadat Sargon II die tien stamme in 722 vC. weggevoer het? Wat het hulle by die dal van Hinnom gedoen? Kinders geöffer

AANHOU PLEIT

Hoe lank moet ‘n God van liefde met hierdie slegte mense pleit? Hoe kan Hy toelaat dat ouers hulle eie kinders vermoor deur hulle aan Molog te offer?

Jeremia 7:20 Daarom, so sê die Here HERE: Kyk, my toorn en my grimmigheid sal uitgestort word oor hierdie plek, oor die mense en oor die diere en oor die bome van die veld en oor die vrugte van die land; en dit sal brand en nie uitgeblus word nie.

Wanneer mens na die ruïnes van Jerusalem kyk, herinner dit jou aan hoe Nebukadnesar die stad verbrand het. Niemand kon die brand blus totdat die stad in puin gelê het.

HOE ONTVLUG ONS GOD SE TOORN?
“Were God to deal with us as we deserve, we should certainly perish. Were He to reward us according to our individual mistakes and errors, we could not hope for salvation.

“But through the infinite mercy and justice of God, which meet in Jesus Christ, our faults, errors, and transgressions are forgiven, and instead of punishing us, instead of visiting our transgressions with His wrath, He writes pardon against our name? {13MR 278.1}

The death of Christ brings to the rejecter of His mercy the wrath and judgments of God, unmixed with mercy. This is the wrath of the Lamb. But the death of Christ is hope and eternal life to all who receive Him and believe in Him.–Letter 31, 1898. {1NL 20.6}
HOE INTENS ERVAAR JESUS DIE WRAAK?

“So dreadful does sin appear to Him, so great is the weight of guilt which He must bear, that He is tempted to fear it will shut Him out forever from His Father’s love. Feeling how terrible is the wrath of God against transgression, He exclaims, “My soul is exceeding sorrowful, even unto death.” {DA 685.2}
HOE HET DIE DUIWEL JESUS OP DIE KRUIS GETEISTER?
“The sins of the world were upon him, also the sense of his Father’s wrath as he suffered the penalty of the law. It was these that crushed his divine soul. It was the hiding of his Father’s face, a sense that his own dear Father had forsaken him, which brought despair.
“The separation that sin makes between God and man was fully realized and keenly felt by the innocent, suffering Man of Calvary. He was oppressed by the powers of darkness. He had not one ray of light to brighten the future.
Dis hoe dit lyk wanneer God Sy toorn uitgiet.
“And he was struggling with the power of Satan, who was declaring that Christ was in his hands, that he was superior in strength to the Son of God, that God had disowned his Son, and that he was no longer in the favor of God any more than himself. If he was indeed still in favor with God, why need he die? God could save him from death.
Wat ‘n ongelooflik blik op God se toorn wat op Jesus geval het
“Christ yielded not in the least degree to the tormenting foe, even in his bitterest anguish. Legions of evil angels were all about the Son of God. Yet the holy angels were bidden not to break their ranks and engage in conflict with the taunting reviling foe.
“Heavenly angels were not permitted to minister unto the anguished spirit of the Son of God. It was in this terrible hour of darkness, the face of his Father hidden, legions of evil angels enshrouding him, the sins of the world upon him, that the words were wrenched from his lips, “My God, my God, why hast thou forsaken me.” PH 169
Hoe probeer die Here ons tot bekering roep?
Romeine 2:4 God is ryk in goedheid, verdraagsaamheid en geduld! Sê dit vir jou niks nie? Besef jy nie dat God jou deur sy goedheid tot bekering wil lei nie?
Hoe verloor ons die ewige lewe?
Vers 5 Maar deur jou verharding en jou onbekeerlike hart is jy besig om vir jouself straf op te gaar vir die oordeelsdag, wanneer God sy regverdige oordeel sal uitspreek.
Is daar ‘n hardheid in jou hart? Jy speel met die dood
Verse 6-8 Hy sal elkeen vergeld volgens sy dade: 7 aan dié wat in goeddoen volhard en op dié manier soek na ewige heerlikheid, eer en onverganklikheid, gee Hy die ewige lewe; 8 maar dié wat uit selfsug ongehoorsaam is aan die waarheid en toegee aan die ongeregtigheid, straf Hy in sy toorn.
“Our God is a God of mercy. With long-sufferance and tender compassion He deals with the transgressors of His law. But there is a point beyond which divine patience is exhausted, and the judgments of God are sure to follow. The Lord bears long with men, and with cities, mercifully giving warnings to save them from divine wrath; but a time will come when pleadings for mercy will no longer be heard.” CC 231

HOE ERG GAAN DIE HARDNEKKIGE SONDAAR LY?
God suffered His wrath against transgression to fall on His beloved Son. Jesus was to be crucified for the sins of men. What suffering, then, would the sinner bear who continued in sin? All the impenitent and unbelieving would know a sorrow and misery that language would fail to express.” DA 743
WAT IS DIE BEKENDSTE TEKS IN DIE NUWE TESTAMENT?
“These words show us why God’s wrath descended on His only begotten Son, why the innocent suffered for the guilty, why the just bore the punishment wholly due to the unjust. Jesus came to bear the penalty of man’s transgression, to uphold and vindicate the immutability of the law of God and the rectitude of His government. He came to make an end of sin.” 21MR June 16 1892
HOE VERDUIDELIK JESUS VERLOSSING EN STRAF?

Johannes 3:36 Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly op hom.

Wat is jou keuse?

HOE HET DIE NATUUR OP JESUS DIE TOORNDRAER GEREAGEER?
“What a truth is presented as we gaze upon Jesus in connection with the cross of Calvary, as we see this Wonderful, this Counselor, this mysterious Victim, stooping beneath the amazing burden of our race!
“That the transgressor might have another trial, that men might be brought into favor with God the Father, the eternal Son of God interposed Himself to bear the punishment of transgression. One clothed with humanity, who was yet one with the Deity, was our ransom.
“The very earth shook and reeled at the spectacle of God’s dear Son suffering the wrath of God for man’s transgression. The heavens were clothed in sackcloth to hide the sight of the Divine Sufferer.
Psalm 38:2 o HERE, straf my nie in u toorn nie en kasty my nie in u grimmigheid nie.

Openbaring 14:9,10 En ’n derde engel het hulle gevolg en met ’n groot stem gesê: As iemand die dier en sy beeld aanbid en ’n merk op sy voorhoof of op sy hand ontvang,10 sal hy self ook drink van die wyn van die grimmigheid van God wat ongemeng ingeskink is in die beker van sy toorn, en hy sal gepynig word met vuur en swawel voor die heilige engele en voor die Lam.

Vers 11 En die rook van hulle pyniging gaan op tot in alle ewigheid, en hulle het dag en nag geen rus nie — hulle wat die dier en sy beeld aanbid, en elkeen wat die merk van sy naam ontvang.

Is jy rusteloos? Soek jy na rus?

Verse 12,13 Hier kom die lydsaamheid van die heiliges te pas; hier is hulle wat die gebooie van God en die geloof in Jesus bewaar.13 En ek het ’n stem uit die hemel aan my hoor sê: Skryf — salig is van nou af die dode wat in die Here sterwe. Ja, sê die Gees, sodat hulle kan rus van hul arbeid, en hulle werke volg met hulle.

“He who stilled the angry waves and walked the foam-capped billows, who made devils tremble and disease flee, who opened blind eyes and called forth the dead to life,–offers Himself upon the cross as a sacrifice, and this from love to thee. He, the Sin Bearer, endures the wrath of divine justice, and for thy sake becomes sin itself.” DA 755
Die derde engel van Openbaring 14 het ‘n pragtige boodskap. Vermy die merkteken van die dier. Vermy die toorn en grimmigheid van God. Laat toe dat die straf wat jy moet ontvang, op Jesus val
Het jy al jou sondes bely en die Here gevra om jou oorwinnend te maak? Miskien is dit nou die oomblik om dit te doen

Was this article helpful?

Related Articles