Openbaring Deel 24 – Hoofstuk 14 (Deel 1)

OPEN 14 – DEEL 1

Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat hom die getal van die dier bereken, want dit is die getal van ’n mens; en sy getal is seshonderd-ses-en-sestig.

Wat het ons verlede keer aangaande hierdie getal geleer?

Het die profesie ‘n alternatief vir die aanbidders van die valse drie-eenheid? Wat is die goeie en slegte nuus vir mense wat weier om onder druk ‘n valse Sabbat te hou?

“History will be repeated. False religion will be exalted. The first day of the week, a common working day, possessing no sanctity whatever, will be set up as was the image at Babylon. All nations and tongues and peoples will be commanded to worship this spurious Sabbath.

“This is Satan’s plan to make of no account the day instituted by God, and given to the world as a memorial of creation. The decree enforcing the worship of this day is to go forth to all the world. In a limited degree, it has already gone forth. In several places the civil power is speaking with the voice of a dragon, just as the heathen king spoke to the Hebrew captives.

“Trial and persecution will come to all who, in obedience to the Word of God, refuse to worship this false Sabbath. Force is the last resort of every false religion. Force is the last resort of every false religion. At first it tries attraction, as the king of Babylon tried the power of music and outward show.

”If these attractions, invented by men inspired by Satan, failed to make men worship the image, the hungry flames of the furnace were ready to consume them. So it will be now. The papacy has exercised her power to compel men to obey her, and she will continue to do so. We need the same spirit that was manifested by God’s servants in the conflict with paganism” (ST May 6, 1897).

“The Sabbath question is to be the issue in the great final conflict, in which all the world will act a part. Men have honored Satan’s principles above the principles that rule in the heavens. They have accepted the spurious Sabbath, which Satan has exalted as the sign of his authority. But God has set His seal upon His royal requirement.

“Each Sabbath institution, both true and false, bears the name of its author, an ineffaceable mark that shows the authority of each. The great decision now to be made by everyone is, whether he will receive the mark of the beast and his image, or the seal of the living and true God (ST March 22, 1910).

Wat se boodskap van hoop gee die boek Openbaring vir mense wat liewer wil sterf as om aan die dier gehoorsaam te wees? Wat wag daar vir mense wat vir die Here liewer is as hulle eie lewens?

Openbaring 14:1,2 En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met hom honderd vier en veertig duisend met sy Naam en die Naam van Sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe. En ek het ‘n geluid uit die hemel gehoor soos die geluid van baie waters en soos die geluid van ‘n harde donderslag, en ek het die geluid gehoor van siterspelers wat speel op hulle siters.

Vers 3 En hulle het ‘n nuwe lied gesing voor die troon en voor die vier lewende wesens en die ouderlinge; en niemand kon die lied leer nie, behalwe die honderd vier en veertigduisend wat van die aarde vrygekoop is.

Verse 4,5 Dit is hulle wat hulleself met vroue nie besoedel het nie, want hulle is maagdelik rein; dit is hulle wat die Lam volg waar Hy ook heengaan; dit is hulle wat gekoop is uit die mense as eerstelinge vir God en die Lam. En in hulle mond is daar geen bedrog gevind nie; want hulle is sonder gebrek voor die troon van God.

Openbarinbg 13 skilder die voorbereidings vir die finale krisis van hierdie wereld. Terwyl die einde op ons afstorm, intensifiseer die bose en die goeie magte hulle oproepe op die mensdom.

Die valse drie-eenheid probeer om mense te kry om die seedier en die draak, die duiwel te aanbid. Die drie engele van Openbaring 14 fokus op die oorblyfselkerk wat vir die wereld vertel dat die enigste oplossing vir oorlewing die aanvaarding van die evangelie is.

Verse 1-5 gee ‘n beskrywing van die oorblyfsel. Verse 6-13 bevat die laaste waarskuwingsboodskap wat aan die wereld verkondig gaan word. Verse 14-20 skilder die simboliek van die groot oes van die wereld nadat die finale evangelie verkondig is. Die begin van Openbaring 14 staan in skrille kontras met hoofstuk 13.

Terwyl die meerderheid toelaat dat hulle mislei word, het God ‘n oorblyfsel wat tot aan die einde aan Hom gehoorsaam gaan wees.

Openbaring 14:1 En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met hom honderd vier en veertig duisend met sy Naam en die Naam van Sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe

Waar het ons op ‘n vorige keer van die 144,000 gelees? Die berg Sion in die Ou Testament beskryf God se messiaanse koninkryk as die sentrale tema

Psalm 2:6 Ék tog het my Koning gesalf oor Sion, my heilige berg.

1Psalm 48:2,3 Die HERE is groot en baie lofwaardig in die stad van onse God, sy heilige berg!3 Skoon deur sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde is die berg Sion, aan die noordekant, die stad van die groot Koning!

Jesaja 24:23 En die maan sal rooi word van skaamte, en die son sal skaam wees; want die HERE van die leërskare sal regeer op die berg Sion en in Jerusalem, en voor sy oudstes sal daar heerlikheid wees.

Miga 4:7 profeteer: Dan sal Ek die wat kreupel was, tot ’n oorblyfsel maak en wat ver verwyder was, tot ’n magtige nasie. En die HERE sal koning wees oor hulle op die berg Sion, van nou af tot in ewigheid.

Die Ou Testamnetiese profete Jesaja, Joel en Obadja beskryf die Berg Sion as ‘n plek van toevlug waar God se volk hulle finale oorwinning gaan vier.

Jesaja 59:20 Maar vir Sion kom Hy as Verlosser en vir die wat in Jakob hulle bekeer van oortreding, spreek die HERE.

Joel 2:32 En elkeen wat die Naam van die HERE aanroep, sal gered word; want op die berg Sion en in Jerusalem sal daar ontkoming wees soos die HERE gesê het, en onder die vrygeraaktes die wat die HERE sal roep.

Obadja 17 Maar op die berg Sion sal daar ontkoming wees, en dit sal ’n heiligdom wees; en die huis van Jakob sal sy besittings in besit neem.

Hoe beskryf die Nuwe Testament die begrip van Sion?

Hebreers 12:22 Maar julle het gekom by die berg Sion en die stad van die lewende God, die hemelse Jerusalem en tienduisende engele.

Waar wil ek en jy eendag wees? In Sion, die nuwe Jerusalem of in Babilon met sy totale vernietiging?

Openbaring 14:1 EN ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met hom honderd-vier-en-veertigduisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe

Watter kontras sien mens in hierdie vers in teenstelling met dit wat in hoofstuk 13 voorkom? Hoeveel keer dink jy kom die woord Lam in Opebaring voor? 28 keer.

Wanneer mens na die panorama van bose magte en wrede verskeurende monters kyk, kry ons die Lam. Deur Sy slagting, sterwe aan die kruis, verslaan hy die bose.

Die kontras is meesterlik. Pleks van ‘n see en land dier sien ons die Lam op Sion; pleks van vervolging en bedrog, sien ons die ‘n Lam. Wat gee die Lam die gesag wat hy uitoefen? Sy offer aan die kruis.

Die Lam, arnion, dui op krygskaraktertrekke, oorlogs vaardighede. Hy is die Leier van die hemselse leërskares en mense op aarde wat aan God lojaal is.

Openbaring 5:6 En ek het gesien, en kyk, in die middel van die troon en die vier lewende wesens en in die midde van die ouderlinge staan daar ’n Lam asof Hy geslag is, met sewe horings en sewe oë, wat die sewe Geeste van God is wat uitgestuur is oor die hele aarde.

Verse 7,8 Hy het gekom en die boek geneem uit die regterhand van Hom wat op die troon sit;8 en toe Hy die boek neem, val die vier lewende wesens en die vier-en-twintig ouderlinge voor die Lam neer, elkeen met siters en goue skale vol reukwerk, wat die gebede van die heiliges is.

Verse 9,10 Toe sing hulle ’n nuwe lied en sê: U is waardig om die boek te neem en sy seëls oop te maak, want U is geslag en het ons vir God met u bloed gekoop uit elke stam en taal en volk en nasie,10 en het ons konings en priesters vir onse God gemaak, en ons sal as konings op die aarde heers.

Verse 11,12 Toe sien ek, en ek hoor ’n stem van baie engele rondom die troon en van die lewende wesens en die ouderlinge; en hulle getal was tienduisende van tienduisende en duisende van duisende; 12 en met ’n groot stem het hulle gesê: Die Lam wat geslag is, is waardig om te ontvang die krag en rykdom en wysheid en sterkte en eer en heerlikheid en lof.

Verse 13,14 En elke skepsel wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde en wat op die see is, en alles wat in hulle is, het ek hoor sê: Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam kom toe die lof en die eer en die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid!14 En die vier lewende wesens het gesê: Amen! En die vier-en-twintig ouderlinge het neergeval en Hom aanbid wat lewe tot in alle ewigheid.

Dink jy die Lam is opgewasse teen die bose magte van die eindtyd? Dink jy dis die moeite werd om Hom toe te laat om ons lewens te beheer?

Openbaring 14:1 EN ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met hom honderd-vier-en-veertigduisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe

Kan jy nog onthou wie die mense is? Waarvoor staan naam en voorhoof? Watter gedagtes speel in my kop af? Wie se karakter begeer ek?

Net soos die volgelinge van die dier ‘n merkteken op hulle voorhoofde ontvang, so ontvang die gehoorsame kinders van die Here Sy naanm op hulle voorhoofde. Die verlorenes het geen toekoms nie. Die gereddes het nuwe burgerskap en ‘n ewige, gelukkig toekoms.

“John saw a Lamb on Mount Zion, and with Him 144,000 having His Father’s name written in their foreheads. They bore the signet of heaven. They reflected the image of God. They were full of the light and the glory of the Holy One. If we would have the image and superscription of God upon us, we must separate ourselves from all iniquity.

“We must forsake every evil way, and then we must trust our cases in the hands of Christ. While we are working out our own salvation with fear and trembling, God will work in us to will and to do of His own good pleasure.” (RH March 19, 1889).

Vers 2 En ek het ’n geluid uit die hemel gehoor soos die geluid van baie waters en soos die geluid van ’n harde donderslag, en ek het die geluid gehoor van siterspelers wat speel op hulle siters.
Al die groot gebeurtenisse in die verlossingsplan gaan met musiek gepaard. Kan jy jou in hierdie klanke en melodie indink?

Job 38:4,5 Toe die môresterre saam gejubel en al die seuns van God gejuig het? Waar was jy toe Ek die aarde se fondamente gelê het? Praat as jy die antwoord het. 5 Wie het die aarde afgemeet? Weet jy dit? Wie het ’n maatlyn oor hom gespan? 6

Verse 6,7 Waarop is sy voetstukke neergesit? Wie het hom aanmekaargesit 7 daardie oggend toe die sterre saamgesing het en al die hemelinge gejubel het?

Op watter dag is hierdie lied gesing? Aan watter ander koorsang kan jy dink?

Vers 3 En hulle het ‘n nuwe lied gesing voor die troon en voor die vier lewende wesens en die ouderlinge; en niemand kon die lied leer nie, behalwe die honderd vier en veertigduisend wat van die aarde vrygekoop is

Hoekom is dit net hulle wat die lied kan sing?

“When the earthly warfare is accomplished and the saints are all gathered home, our first theme will be the song of Moses, the servant of God. The second theme will be the song of the Lamb, the song of grace and redemption. This song will be louder, loftier and in sublime strains, echoing and re-echoing through the heavenly courts

“Thus the song of God’s providence is sun, connecting the varying dispensations; for all is now seen without the veil between the legal, the prophetical and the gospel. The church history upon the earth and the church redeemed in heaven all centre around the cross of Calvary.

“This is the theme, this is the song – Christ all and in all – in anthems of praise resounding through heaven from thousands and ten thousands times ten thousands and an innumerable company of the redeemed host. All unite in this song of Moses and the Lamb. It is a new song, for it was never before sung in heaven.” TM 433

Gaan ons saamsing?

Verse 4 Dit is hulle wat hulleself met vroue nie besoedel het nie, want hulle is maagdelik rein; dit is hulle wat die Lam volg waar Hy ook heengaan; dit is hulle wat gekoop is uit die mense as eerstelinge vir God en die Lam
Wat beteken dit om theologies maagdelik rein te wees? Wie is die groot prostituut? Wie is hierdie eerstelinge wat gekoop is uit die mense?

“The slaying of the Passover lamb was a shadow of the death of Christ. Says Paul: Christ our Passover was waved before the Lord, was typical of the resurrection of Christ. 1 Corinthians 15:23

“Paul says, in speaking of the resurrection of the Lord and of all His people: Christ the first fruits; after they that are Christ’s at His coming. 1 Corinthians 15:23. Like the wave sheaf, which was the first ripe grain gathered before the harvest, Christ is the first fruits of that immortal harvest of redeemed ones that at the future resurrection shall be gathered into the garner of God.” GC 399

Vers 5 En in hulle mond is daar geen bedrog gevind nie; want hulle is sonder gebrek voor die troon van God.

Uit watter boek van die Ou Testament haal Johannes aan?

Sefanja 3:13 Die oorblyfsel van Israel sal geen onreg doen en geen leuentaal spreek nie, en in hulle mond sal geen bedrieglike tong gevind word nie

Is daar bedrog in jou mond? Loop jy ‘n eerlike pad? Doen en spreek wat reg is en laat die gevolge vir die Here. Kom ons maak van Sy krag gebruik om nooit oneerlik te wees nie.

Was this article helpful?

Related Articles