• Openbaring Deel 15 – Hoofstuk 10 (Deel 3)

    OPENBARING 10 – DEEL DRIE Openbaring 10:1,2 EN ek het ’n ander sterk engel uit die hemel sien neerdaal bekleed met ’n wolk, en ’n reënboog was oor sy hoof, en sy aangesig was soos die son, en sy voete soos pilare van vuur; 2en in sy hand het hy…

  • Openbaring Deel 14 – Hoofstuk 10 (Deel 2)

    OPENBARING 10 – DEEL 2 Wat ‘n heerlike voorreg om dieper en dieper in die boek Openbaring te studeer. Dis ‘n boodskap van troos en verlossing wat Jesus vir elke mens stuur wat deur diep waters gaan. Openbaring 10:1,2 EN ek het ’n ander sterk engel uit die hemel sien…

  • Openbaring Deel 13 – Hoofstuk 10 (Deel 1)

    OPENBARING 10 – DEEL 1 Baie welkom by die lesing oor die klein boekie van Openbaring 10. Wat het gebeur nadat Johannes die sesde seël verduidelik het? Wat gebeur voordat hy die inligting van die sewende seël bekend gemaak het? Hy ‘n hele hoofstuk aan die verseëlde 144,000. Gaan Johannes…

  • Openbaring Deel 12 – Die Sewe Basuine (Deel 4)

    DIE SEWE BASUINE – VYFDE EN SESDE Toe my pa nog geleef het en ek ‘n klein seuntjie was, het hy ‘n gesegde gehad. “Jou boekie is amper vol.” Weet jy wat hy daarmee bedoel het? My pak slae was naby. My stoutigeid het sy geduld uitgeput. Sê my, as…

  • Openbaring Deel 11 – Die Sewe Basuine (Deel 3)

    BASUINE – DRIE – DIE DERDE EN VIERDE BASUIN By Jerasj in Jordanië, sê ek vir my kind: “Kom ons hoor wat die derde basuin vir ons gaan vertel.” Openbaring 8:10,11 “En die derde engel het geblaas, en ‘n groot ster wat soos ‘n fakkel brand, het uit die hemel…

  • Openbaring Deel 10 – Die Sewe Basuine (Deel 2)

    SEWE BASUINE – TWEE (1,2) In ons vorige lesing het ek belowe dat ons na die boodskap van die eerste basuin gaan luister. Maar voordat ons daar uitkom, net nog meer inligting oor die basuine. In hierdie lesing gaan ons ontdek dat die sewe basuine betrekking het op die drie…

  • Openbaring Deel 9 – Die Sewe Basuine (Deel 1)

    DIE SEWE BASUINE – DEEL I Is daar iewers ‘n opdrag dat ons die boek Openbaring moet studeer? “The book of Revelation, in connection with the book of Daniel, especially demands study. Let every God-fearing teacher consider how most clearly to comprehend and to present the gospel that our Saviour…

  • Openbaring Deel 8 – Die Seël Van God En Die 144 000

    OPENBARING 7 – DIE SEEL VAN GOD EN DIE 144,000 In ‘n vorige lesing het ons na gevolge van die verwerping van die evangelie boodskap van die witperd gekyk: Rooi van oorlog, swart van hongersnood en die vaal van die dood. Tydens die vyfde seël roep die bloed van miljoene…

  • Openbaring Deel 7 – Die 7 Seëls Van Openbaring

    DIE SEWE SEELS VAN OPENBARING Terwyl ek by Cape Kennedy na ‘n reuse vuurpyl kyk, het ek aan Daniël 2:4 gedink. Dit sê daar dat aan die einde van tyd kennis sal aangaande die boek Daniël en op ander gebiede sal vermeerder. In hierdie lesing oor die sewe seëls gaan…

  • Openbaring Deel 6 – Briewe Aan Die 7 Gemeentes (Deel 4)

    DIE SEWE GEMEENTES DEEL III – DIE BRIEF AAN DIE GEMEENTE VAN SARDIS, FILADELFIA EN LAODISEA Ons het sopas by die vyfde gemeente aangekom, die gemeente van Sardis. Op ‘n dag het ‘n boodskapper vanaf die eiland Patmos hier aangekom. Die leraar van die gemeente het ‘n brief in ontvangs…