Openbaring Deel 5 – Briewe Aan Die 7 Gemeentes (Deel 3)
DIE SEWE GEMEENTES DEEL III DIE BRIEF AAN DIE GEMEENTE VAN PERGAMUM EN TIATIRE Ons verlaat die moderne stad van Izmir, Bybelse Smirna en ons reis verder noord na Pergamus of Pergamum soos die nuwe vertaling dit noem. Al sewe gemeentes het op die antieke Romeinse posroete gelê en was…