• Daniël 1 (Deel 3) – Babiloniese Breinspoeling

    BABILONIESE BREINSPOELING Die verhaal van Daniël word net mooier en mooier hoe meer mens dit studeer. Ons ontdek hoe mooi die Here met elke mens werk. Die verhaal van Daniël moet nie in ‘n historiese moment vasgevang word nie. Ons het hier met die eskatalogie te make. Die verhaal praat…

  • Daniël 1 (Deel 2) – Politieke Landskap In Daniël Se Dag

    POLITIEKE LANDSKAP IN DANIëL SE DAG Daniël 1:1 IN die derde jaar van die regering van Jójakim, die koning van Juda, het Nebukadnésar, die koning van Babel, na Jerusalem gekom en dit beleër.\ In ons vorige lesing het ons net na die eerste vers van hoofstuk 1 gekyk. Kan jy…

  • Daniël 1 (Deel 1)- Daniël Die Profeet

    DANIEL DIE PROFEET INLEIDING Watter gedagtes maal deur jou kop wanneer jy die naam Daniël hoor? Dink jy aan die man wat die boek wat hy geskryf het? Dink jy aan die verhale van die boek? Vandat ek ‘n klein seuntjie was, het die verhaal van Daniël se drie vriende…

  • Saggeus

    So ‘n ruk gelede was ek seker die rykste man in ons dorp, maar terselfdertyd ook die ongelukkigste. Nou is ek baie armer maar baie gelukkiger as ooit van te vore. Ek het nooit gedink dat ‘n mens meer geluk met minder aardse rykdom kan ervaar nie. Ek wil baie…

  • Petrus

    Ek bevind my self in die hoofstad van die Romeinse Ryk. En wou nie hierheen kom nie, ek is hierheen gebring om hier te sterf. As ek ‘n Romeinse burger was, het hulle my onthoof. Maar omdat ek Joods is, moet ek gekruisig word. Voordat die laksman by my sel…

  • Petrus Loop Op Water

    My naam is Petrus. Dit het een nag gebeur. Ons ou bootjie was besig om te sink. Ons het die dood in die oë gestaar. In hierdie histeriese oomblik het ons nog boonop ‘n spook op die water sien loop. Ons was amper van ons koppe af. Gelukkig toe Hy…

  • Nebukadnesar

    Ek het sopas van ‘n sewe jaar geestesonsteltenis herstel. Kom ek vertel jou wat dit voorafgegaan het. Ek was nog nooit so gelukkig in my lewe as op hierdie stadium nie. Miskien stel jy belang in die resep van hoe om ware geluk te verkry. Dit was in die jaar…

  • Moses – Van Faam Na Skaam

    MOSES-VAN FAAM NA SKAAM Ek moes so gou uit Egipte vlug as wat ek kon. Dit was nogal ‘n uitdaging want oral op die oostelike grens was daar veiligheidswagte. Gelukkig kon ek deurglip. Dit was ‘n uitdaging om deur die woestyn te slinger en ek weet nie waarheen nie. Al…

  • Moses Se Geboorte

    My naam is Moses. Kom ek vertel my verhaal. Ek is in ‘n slawe pondokkie gebore. My ouers het drie kinders gehad. Miriam was die oudste, dan my broer Aäron en dan ek. Asgevolg van die geweldige aanwas van die Israeliete het ons ‘n bedryging vir die Egiptenare geword. Drie…

  • Mordegai

    My naam is Mordegai, dit kom van die Babiloniese hoofgod met die naam Marduka. Ek is ‘n monoteïs, iemand wat die onsienlike God van hemel en aarde aanbid. Die Perse in ons stad aanbid vir Ahura Mazda. Ek woon in die Persiese hoofstad met die naam van Susan. My huis…