• Hoofstuk 3 – Die Boek Van Rigters

    RIGTERS – HOOFSTUK 3 Verses 1-5 die nasies wat die Here met rus gelaat het om Israel te toets.  6 Vermeng met nasies. 7. Otniël bevryder 12. Die rigters Ehud en Samgar Rigters 1-4 EN dit is die nasies wat die Here laat oorbly het om Israel, almal wat al…

  • Hoofstuk 2 – Die Boek Van Rigters

    RIGTERS – HOOFSTUK 2 In hierdie hoofstuk lees ons van die bestraffing van die volk deur ‘n Engel by Bogim. In vers 6 verneem ons van die goddeloosheid van die nuwe geslag na Josua. Vers 14 God se onsteltenis en jammerte. Vers 20 Die rede waarom die Kanaäniete nie verdryf…

  • Hoofstuk 1 – Die Boek Van Rigters

    HOOFSTUK 1 – DIE BOEK VAN RIGTERS Hoeveel boeke is daar in die Bybel? Hoeveel is geïnspireerd? Wat vd boek van die Rigters? Het jy dit al gelees? Is daar boodskappe daarin wat ek moet leer? Waar kom die idee van die aanstel van Rigters vandaan? Deuteronomium  16:18 REGTERS en…

  • Uruk

    URUK My naam is Uruk. Dit is hoe ek tans lyk. Orals waar jy kyk, sien julle teels en klippe en sand. As jy nie my geskiedenis ken nie, sal jou ‘n besoek aan my baie vervelig wees. BYBEL As jy die Christene se Bybel gelees het, sou jy agtergekom…

  • Ur Van Die Chaldeërs

    UR VAN DIE CHALDEëRS PRAAT MET ONS My naam is Ur, die antieke wêreldstad van baie jare gelede. Jy kyk nou na die grootste ziggoerat op die planeet. Hoe lyk ek vir jou? Nie baie goed nie. Kom ons stap so ‘n bietjie hier rond en dan kyk ons hoe…

  • Sigem

    SIGEM Kom ek neem jou net vir ‘n oomblik na my modern omgewing. Voordat ek, Sigem, my verhaal vertel, wil ek jou net so ‘n bietjie agtergrond gee. My heel oudste gedeelte Tel Balata. Dis hoe hy tans lyk. As ek vir jou baie eeue gelede kon terugvat, sou jy…

  • Samaria

    SAMARIA – PERSONIFIKASIE (2) INLEIDING EN NAAMAN Soos wat Jerusalem die hoofstad van Juda en Benjamin, so was ek die hoofstad van die ander tien stamme. Hier volg interessante inligting oor my geskiedenis: 1 Konings 16:23  In die een en dertigste jaar van Asa, die koning van Juda, het Omri…

  • Ramot-Gilead

    RAMOT-GILEAD Tell er-Rumeit In my studies in die argeologie het ek by baie interresante plekke uitgekom. Hierdie spesifieke een, Tell er-Rumeit is een van hulle.  In die Bybeltye het hy twee name gehad: Ramot-Gilead en Mispa. So ‘n bietjie later gaan ek hierdie plek toelaat om so ietsie van homself…

  • Nippur

    NIPPUR Hierdie klomp klippe en sand lyk seker vir jou baie eentonig. Jy wonder seker wat alles hier kon gebeur het? Kom ons stap na die gebou daar heelbo. Toe Amerikaners hier kom opgrawings doen het, het hulle baie gerieflik hier kon werk. Dis nie baie wat hier kom besoek…

  • Nineve

    NINEVE Dis hoe ek tans lyk. Maar dis nie hoe ek lank gekede gelyk het nie. Wat sien jy van my wanneer jy deur die museums stap? As deur my geskienes blaai sal jy sien dat ek op ‘n stadium die magtigese, pragtigste en rykste en sterkte stad van die…