1. Home
  2. Argeologie
  3. Argeologie En Die Bybel

Argeologie En Die Bybel

Die pers het onlangs ‘n verklaring uitgereik oor die jongste ontdekking wat onlangs gemaak is.
Die vorige keer toe ek Sanliurfa in Turkye gaan besoek het, was dit net moskee wat ter herinnering van Abram se geboorte gebou is.
Die ander baie belangrike plek was die ruïnes van die antieke stad van Haran.
ARGEOLOGIESE MUSEUM
Kom stap saam met my na die pragtige nuwe argeologiese museum in Sanliurfa. Ek het baie opwindende ontdekkings hier gemaak. Maar kom ek vertel julle eers van Gobekli Tepe.
Behalwe vir die replikas van die plek, is daar ook artifakse wat uitgestal word. President Erdogan van Turkye het verklaar dat Gobekli Tepe die grootste argeologise aantrekkings plek in die toekoms sal wees.
Ek het gaan kyk en dit lyk amper of sy woorde gaan waar word. Duisende mense stroom na die plek om na ‘n misterie te kyk wat nie verklaar kan word nie.
Daar word beweer dat dit die oudste argeologie is wat nog ooit gevind is. Tienduisend jaar oud.
Daar is natuurlik groot uiteenlopend opinies op sosiale media oor wat hier aangaan.
Kyk net na eienaardige beeldhou wat op die monumente verskyn.
Ek moes die saak vir myself uitwerk en ek deel dit graat met jou.
AANBIDDINGSDRANG
In my navorsing oor die antieke beskawings is daar een iets wat bo al die ander uitstaan – die aanbiddingsdrang van die mens die mens.
Die zigoeratte getuig daarvan. So ‘n paar van hierdie ou ruese staan nie. Ander van hulle het vervalle geraak.
Wanneer jy die kleitablette lees, kom jy dit ook agter.
Kan jy aan hedendaagse dinge dink wat mense aanbid?
Maak nie saak wat jy op teologiese gebied verkondig nie, jy gaan mense trek.
Dis natuurlik baie belangrik om te kies wie jy wil aanbid want dit bepaal die loop van jou lewe.
Ek is daarvan oortuig dat Gobekli Tepe ‘n aanbiddingsplek was.
Waarom is daar nie ‘n taal wat vir ons verduidelik wat hier uitgebeeld word nie?
VOORVLOEDSE INTELLIGENSIE
The antediluvians were without books, they had no written records; but with their great physical and mental vigor, they had strong memories, able to grasp and to retain that which was communicated to them, and in turn to transmit it unimpaired to their posterity. And for hundreds of years there were seven generations living upon the earth contemporaneously, having the opportunity of consulting together and profiting each by the knowledge and experience of all. {PP 83.1}
The advantages enjoyed by men of that age to gain a knowledge of God through His works have never been equaled since. And so far from being an era of religious darkness, that was an age of great light. All the world had opportunity to receive instruction from Adam, and those who feared the Lord had also Christ and angels for their teachers. And they had a silent witness to the truth, in the garden of God, which for so many centuries remained among men. At the cherubim-guarded gate of Paradise

Die pers het onlangs ‘n verklaring uitgereik oor die jongste ontdekking wat onlangs gemaak is.
Die vorige keer toe ek Sanliurfa in Turkye gaan besoek het, was dit net moskee wat ter herinnering van Abram se geboorte gebou is.
Die ander baie belangrike plek was die ruïnes van die antieke stad van Haran.
ARGEOLOGIESE MUSEUM
Kom stap saam met my na die pragtige nuwe argeologiese museum in Sanliurfa. Ek het baie opwindende ontdekkings hier gemaak. Maar kom ek vertel julle eers van Gobekli Tepe.
Behalwe vir die replikas van die plek, is daar ook artifakse wat uitgestal word. President Erdogan van Turkye het verklaar dat Gobekli Tepe die grootste argeologise aantrekkings plek in die toekoms sal wees.
Ek het gaan kyk en dit lyk amper of sy woorde gaan waar word. Duisende mense stroom na die plek om na ‘n misterie te kyk wat nie verklaar kan word nie.
Daar word beweer dat dit die oudste argeologie is wat nog ooit gevind is. Tienduisend jaar oud.
Daar is natuurlik groot uiteenlopend opinies op sosiale media oor wat hier aangaan.
Kyk net na eienaardige beeldhou wat op die monumente verskyn.
Ek moes die saak vir myself uitwerk en ek deel dit graat met jou.
AANBIDDINGSDRANG
In my navorsing oor die antieke beskawings is daar een iets wat bo al die ander uitstaan – die aanbiddingsdrang van die mens die mens.
Die zigoeratte getuig daarvan. So ‘n paar van hierdie ou ruese staan nie. Ander van hulle het vervalle geraak.
Wanneer jy die kleitablette lees, kom jy dit ook agter.
Kan jy aan hedendaagse dinge dink wat mense aanbid?
Maak nie saak wat jy op teologiese gebied verkondig nie, jy gaan mense trek.
Dis natuurlik baie belangrik om te kies wie jy wil aanbid want dit bepaal die loop van jou lewe.
Ek is daarvan oortuig dat Gobekli Tepe ‘n aanbiddingsplek was.
Waarom is daar nie ‘n taal wat vir ons verduidelik wat hier uitgebeeld word nie?
Voor die sondvloed was daar geen grammatika nie. Toe Noag uit die ark uitgestap het, het hy dit sonder ‘n alfabet gedoen.
Die mense na die sondvloed het baie jare geneem om ‘n spykerskrif taal te ontwikkel.

VOORVLOEDSE INTELLIGENSIE
Die volgende sitaat was vir my baie belangrik in my navorsing oor hierdie saak.
The antediluvians were without books, they had no written records; but with their great physical and mental vigor, they had strong memories, able to grasp and to retain that which was communicated to them, and in turn to transmit it unimpaired to their posterity. And for hundreds of years there were seven generations living upon the earth contemporaneously, having the opportunity of consulting together and profiting each by the knowledge and experience of all. {PP 83.1}
The advantages enjoyed by men of that age to gain a knowledge of God through His works have never been equaled since. And so far from being an era of religious darkness, that was an age of great light. All the world had opportunity to receive instruction from Adam, and those who feared the Lord had also Christ and angels for their teachers. And they had a silent witness to the truth, in the garden of God, which for so many centuries remained among men. PP 83.
Ken jy mense met groot geheue? My was so iemand. Hy het my skoon moedeloos gemaak.
BAALBEK
Dis ‘n baie groot voorreg om ‘n plek in Libanon te besoek met die naam van Baalbek. Bo op die fondasies van hierdie plek het die Romeine twee belangrike indrukwekkende tempels opgerig.
Kyk net na die fondasie waarop die Bacchustempel gebou is.
Kyk waarop staan die Jupitertempel.
Ons kyk hier na klippe van 800 ton wat deel uitmaak van die fondasie.
Jou mond hang oop wanneer jy hierdie besoek.
Volgense een argeoloog was die bouers twee keer die grote van die lang mense van ons dag.
Former Curator of Antiquities at Baalbek, Michel M. Alouf, aptly put it: ‘No description will give an exact idea of the bewildering and stupefying effect of these tremendous blocks on the spectator’.

They say that Baalbek’s first city was built before the Great Flood by Cain, the son of Adam, whom God banished to the ‘land of Nod’ that lay ‘east of Eden’ for murdering his good brother Abel, and he called it after his son Enoch.(4) The citadel, they say, fell into ruins at the time of the deluge and was much later re-built by a race of giants under the command of Nimrod, the ‘mighty hunter’ and ‘king of Shinar’ of the Book of Genesis.(5) They say that Baalbek’s first city was built before the Great Flood by Cain, the son of Adam, whom God banished to the ‘land of Nod’ that lay ‘east of Eden’ for murdering his good brother Abel, and he called it after his son Enoch.(4)
The citadel, they say, fell into ruins at the time of the deluge and was much later re-built by a race of giants under the command of Nimrod, the ‘mighty hunter’ and ‘king of Shinar’ of the Book of Genesis.(5)

According to Estfan Doweihi, the Maronite Patriarch of Lebanon:
‘Tradition states that the fortress of Baalbek… is the most ancient building in the world. Cain, the son of Adam, built it in the year 133 of the creation, during a fit of raving madness. He gave it the name of his son Enoch and peopled it with giants who were punished for their iniquities by the flood.’
Former curator of the site, Michel M. Alouf, made his years of research available in this heavily illustrated work. “History of Baalbek.”
HIEROGLIEWE EN SPYKERSKRIF
Kom ek deel met jou die grootste wetenskaplike bydrae wat die argeologie gemaak het.
Daar was ‘n tyd toe die beskawings hulle eie skrif kon lees. En soos ek vroër genoem het, dit het oor eeue gebeur. Na die sondvloed moes hulle ‘n taal ontwikkel om met mekaar te kommunikeer.
EGIPTE
In Egipte was die hiërogliewe. Net van die priesters en farao’s kon die taal lees.
Dit het te moeilik geraak en ‘n taal, demoties het sy gesig laat wys.
The Relationship Between Hieroglyphic, Hieratic and Demotic
Prior to the creation of the Coptic alphabet in 300 AD, the Egyptian language was written in three non-alphabetic scripts; Hieroglyphic, Hieratic and Demotic. Each of these used a combination of pictographic/ideographic symbols and phonetic symbols, but it is important to recognize that they were three distinct scripts.
Hieroglyphic and Hieratic writing developed concurrently and independently of one another. They were closely related, though the exact nature of their relationship is unknown. There is little evidence to suggest that one descended from the other, but it is probable that they were mutually influential. Hieratic was the more cursive of the two. Both scripts were used from roughly 3200 BC until 400 AD. Generally, Hieroglyphics were used for monumental inscriptions and decorative texts, and Hieratic was used for administrative texts which placed more importance in content than appearance, which were written by hand, and which needed to be written quickly.
Demotic writing developed around 600 BC. It was derived from Hieratic writing, but developed into a highly cursive form so that the pictographic element of some symbols was lost. Although many single symbols were still used to write whole words or concepts, the symbol did not necessarily visually resemble the concept it represented. As Demotic writing gained popularity, it began to replace Hieratic writing in the administrative context, though Hieratic continued to be used in religious texts. Demotic writing was used until roughly 400 AD, when all three scripts began to fall from use in favour of the Coptic alphabet.
Note that there is significant overlap in the dates during which the three scripts were used. None of them entirely replaced another; they all were used concurrently in restricted domains.
ONLEESBAAR
Vanaf 400 nC. kon niemand die hiërogliewe op die tempelmure en die grafkelders van die vallei van die konings lees nie.
Die Bybel verwys op baie plekke na die Egiptiese beskawing. Maar hoe weet ons of die Bybelnaratief geskiedkundig akkuraat is of is dit ‘n klomp mites.
ROSETTA STEEN
Die eerste keer toe ek Rashid in bo in die Nyldelta besoek het, was Lauretta my kind by. Dit was ‘n groot ondervinding want dis hier waar die die Rosettasteen ontdek is.
The fort was built in part from stone looted from nearby ancient Egyptian sites; when Vivant Denon visited it in 1799, he noted that it was “constructed of parts of old buildings; and that several of the stones of the embrasures were of the fine free-stone of Upper Egypt, and still covered with hieroglyphics.”
Lieutenant Pierre-François Bouchard, uncovered the famous Rosetta Stone at the fort while repairing its defences.[4] Qait Bey’s engineers had apparently brought it to the site from elsewhere, possibly a temple at nearby Sais, to use as fil.

Dis hier waar hiërogliewe ontsyfer is en dis hier waar die betroubaarheid van die Bybel bevestig is.
Jy kan die steen in die Britse museum gaan besoek. Jean Francois Champollion het 22 jaar aan die ontsyfering gewerk.
Merrill Unger sê dat 1798 die geboorte van die wetenskap van argeologie is.
BEHUSTINROTS
Mens kon wel die betroubaarheid van die Bybel deur die lees van hiërogliewe lees, maar wat van die spykerskrif van Mesopotamië? Ek en Lauretta my kind hier kom besoek.
Die naam wat hier genoem word is Henry Rawlinson. Dit was ‘n wonderwerk dat hy Ou Persiese spykerskrif, Babilonies en Elamities kon vertaal het.

DARIUS
Vir die eerste keer lees ons van koning Darius waarvan die Bybel praat. Maar dis nie al nie.
Die name van stede en mense wat in die Bybel genoem word word nou deur argeologie bevestig.
Kom ons besoek vinnig ‘n paar van hierdie plekke.
URUK
Die eerste plek wat ons besoek word tans Warka genoem. Die ander naam van hierdie plek word Uruk genoem.
Dis die naam waarvan die woord Irak afgelei is.
Die bybel verwys na ‘n stad met die naam van Erek.
Genesis 10:10 Nimrod se koninkryk het begin by Babel, Erek, Akkad en Kalne, almal in Sinar.

EMOSIES

Jy het geen idee van watter emosies ek ervaar het toe ek hier gestap het. Vir duisende jare het die kleitablette kon nie langer hulle geheime oor die waarheid verswyg nie.

Die toppunt van Uruk se roem was rondom 2900 vC. Sy inwonertal was tussen 50,000 en 80000.

Die legendariese Gilgamesh het tydens die 27de eeu hier regeer.

Luister wat skryf Esra:

Esra 4:9,10 Die skrywe was in die naam van die hoofamptenaar Regum, die sekretaris Simsai en die res van hulle bondgenote, die regters, die goewerneurs, die amptenare uit Persië, Erek, (huidige Uruk)…wat deur die groot en beroemde Asenappar (honorable Ashurbanipal – NIV) weggevoer is en gevestig is in die stede van Samaria en in die res van Wes-Eufraat.

Hierdie inligting was vir my baie interresant. Die rede waarom mens destyds gedeporteer is, is omdat hulle rebels was.

Terwyl ek so na die klippe kyk,sê een van hulle vir my: “Het jy mooi gelees? Die mense van Uruk het uiteindelik in Samaria beland en word van daardie dag af Samaritane genoem.

Die bybel verwys na Assirië se laaste magtige veroweraar se betrokenheid by die stede van Mesopotamië.

Mens sien sy reliewe in die Britse museum waar hy die mense van hierdie omgewing wreed verwoes.

ENUMA ELISH

Maar daar is ook iets goeds wat mens van hom kan sê. Hy het soveel as moontlik kleitablette waar hy ookal gekom het versamel en dit na Nineve toe geneem.

Austen Henry Layard het in 1849 die fragmente van die enuma elish in die ruïnes van Ashrbanipal se paleis ontdek.

GILGAMESH EPOS

Hierdie 12 kleitablette is in 1853, vier jaar later, ook in Nineve deur Hormuzd Rassam ontdek. 1300 to 1000 vC.

Terwyl ek hier op ‘n Bybelverwante argeologiese stad stap, dink ek aan die profesie wat die val van die wrede Assiriese Ryk voorspel het.

Soos Uruk in ruïnes verval het, so het Nineve ook.
Die skepping van liefde in Sumeries is baie interessant.

Ki=aarde; aga=om te meet, afstand. Die twee konsepte saam, beteken om lief te hê. Die superlatief is ki aga aga.

Psalm 103:8-14 Barmhartig en genadig is die Here, lankmoedig en vol liefde. 9 Hy sal ons ons sonde nie bly toereken en nie vir ewig toornig bly nie. 10 Hy handel met ons nie volgens ons sondes nie, vergeld ons nie vir ons ongeregtighede nie, 11 want so groot as die afstand tussen hemel en aarde is, so groot is sy liefde vir dié wat Hom dien. 12 So ver as die ooste van die weste af is, so ver verwyder Hy ons oortredinge van ons af. 13 Soos ’n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien. 14 Hy weet waarvan ons gemaak is, Hy hou dit in gedagte dat ons stof is
VOLGENDE LESING
In ons volgende lesing gaan ons verdere ontdekkings in die antieke stede van Sumer maak. Op ‘n wonderbaarlike wyse gaan ons sien hoe dit wat in Genesis geskryf is, deur die wetenskap van die argeologie bevestig word.
PERSOONLIK
Fotograaf in die Irakese museum in Bagdad. Herken my stem. Hy onthou die inhoud van die Bybel.
Iets wat ek in die lesing gesê het het hy herhaalde male genoem: “Read your Bible x 3)
Geen literatuur kom naby die Bybel nie. Dit gee nie net akkurate geskiedenis nie. Dit skets die onderbaarlike liefdevolle profiel van God, ons Saligmaker en Skepper.

Was this article helpful?

Related Articles