Gelykenisse Van Christus 2 – Die Gelykenis Van Die Talente
DIE GELYKENIS VAN DIE TALENTE – Matteus 25:13-30 Wat dink die Here van jou? Hoe lief het Hy vir jou? Watter toekomsplanne het Hy vir jou en my? Hoeveel gee Hy vir ons om? Kom ons blaai na Matt 25:14 en dan lees ons die gelykenis van die talente. “Want…