• Jakob Deel 22 – Josef Maak Homself Bekend

    22. JAKOB – JOSEF MAAK HOMSELF BEKEND Voor ons by die klimaks van die bekendmaking van Josef aan sy broers, herhaal ons net die vorige lesing se slot. Verse 33,34 Hou my daarom dan nou hier as Meneer se slaaf in die plek van die seun, maar laat hý saam…

  • Jakob Deel 21 – Benjamin En Die Silwer Beker

    21. JAKOB – DIE SILWER BEKER Die broers het gemoedelik saam met die Regeerder geëet. Dit was so heerlik om Simeon weer by hulle gehad het. Hulle jubel want hulle kan Benjamin veilig in lewende lywe aan sy pa besorg. Hulle sien al hoe oupa Jakob hulle en sy jongste…

  • Jakob Deel 20 – Die Broers Gaan Kos Koop

    20. JAKOB – JOSEF OPENBAAR HOMSELF In Egipte het ek ‘n kanaal besoek met die van naam Bar Yusuf. Daar is sommige geleerdes wat beweer dat Josef ‘n besproeings projek in Egipte ontwikkel het. Kom ons verskuif ons aandat na sy pa Jakob Genesis 42:1,2 Toe Jakob verneem dat daar…

  • Jakob Deel 19 – Josef Deel Kos uit

    19. JAKOB – JOSEF VOORSIEN KOS VIR MILJOENE Nadat die farao vir ‘n ruk die aanstelling oorweeg het, het hy sy besluit om Josef tot die hoogste pos aan te stel, bekendgemaak. Josef groet sy vriende in die tronk. Hulle wens hom alle voorspoed toe. Ek wonder of sommige van…

  • Jakob Deel 18 – Josef Regeer

    18. JOSEF WORD ‘N REGEERDER “Josef, Josef. Maak gou. Die farao wil met jou praat.” Kom ons kyk wat hierdie goeie nuus voorafgegaan het. Genesis 41:1 Twee jaar later het die farao ’n droom gehad. Hy het gedroom hy staan langs die Nyl. Ons gaan later sien hoe ‘n ander…

  • Jakob Deel 16 – Josef In Die Tronk (Deel 1)

    16. JAKOB – JOSEF IN DIE TRONK Ek stap by Avaris in Egipte oor die terreine waar Josef se tweede toets plaasgevind het. Tronkstraf. Hy het nie bande daaroor gebrand nie. Iewers hier is hy onskuldig in ‘n trunk gegooi. Genesis 39:19,20 Toe Josef se eienaar by sy vrou hoor…

  • Jakob Deel 15 – Josef In Egipte

    15. JAKOB – JOSEF IN EGIPTE Kan jy sien hoe Josef geboeid agter ‘n kameel aanloop. Van vryheid na slawerny. Van eer na oneer. Van rykdom na armoede. Van die liefde van sy Vader na die haat van sy broers. Van ‘n koninklike gewaad met duur borduursels van goud, na…

  • Jakob Deel 14 – Juda Se Bekering

    14. JUDA – TIPE VAN JESUS Het jy al gewonder hoe sekere stout jongmense eendag gaan uitdraai? Mens gee hulle net een kyk en jy besluit hulle is mislukkings wat nooit sal regkom nie. DIE VERHAAL VAN JUDA Wanneer ons die begin van Juda, die seun van Jakob lees, dan…

  • Jakob Deel 13 – Josef As Slaaf Verkoop

    13. JOSEF WORD AS SLAAF VERKOOP Verlede keer het ons na die interpersoonlike verhoudings tussen Josef en sy broers gekyk. Hy was vir hulle lief, maar hulle het hom gehaat. Hy wou aan hulle goed doen, maar hulle wou hom om die lewe bring. Weet jy van sy ‘n famielie…

  • Jakob Deel 12 – Josef En Sy Broers

    JAKOB 12 – JOSEF EN SY BROERS Die verhale van die Ou Testament het net een heerlike tema en dit is Jesus Christus, die Sondaarsvriend en Redder. Genesis 37:1. “Jakob het in Kanaän gebly, die land waar sy voorvaders ook as vreemdelinge gebly het. Ons kyk hier na die tydperk…