Bileam: 4

Numeri 24:10-25 Toe het Balak baie kwaad geword vir Bíleam en sy hande saamgeslaan, en Balak het aan Bíleam gesê: Ek het jou laat roep om my vyande te vloek, en kyk, jy het nou al drie maal net geseën!

11Trek dan nou gou na jou woonplek! Ek het gesê dat ek jou hoog sal vereer; maar kyk, die Here het jou van verering teruggehou.

12Toe het Bíleam vir Balak gesê: Het ek nie alreeds met jou boodskappers wat jy na my gestuur het, gespreek en gesê nie:

13Al gee Balak my sy huis vol silwer en goud, ek kan die bevel van die Here nie oortree om goed of kwaad uit my eie hart te doen nie; wat die Here spreek, dit sal ek spreek.

14En nou, kyk, ek gaan na my volk toe. Kom, ek sal jou inligting gee, wat hierdie volk jou volk sal aandoen aan die einde van die dae.

15Toe het hy sy spreuk aangehef en gesê: Bíleam, die seun van Beor, spreek, en die man met geopende oog spreek.

16Die hoorder van die woorde van God spreek, en hy wat die wetenskap van die Allerhoogste ken, wat die gesigte van die Almagtige sien, wat neerval en geopende oë het.

17Ek sien hom, maar nie nou nie, ek aanskou hom, maar nie naby nie; ’n ster kom te voorskyn uit Jakob, en ’n septer kom uit Israel op, en hy verbrysel die slape van die hoof van Moab en werp al die oorlogsugtiges omver.

18Ook sal Edom ’n besitting wees; en Seïr, sy vyande, sal ’n besitting wees, maar Israel neem toe in krag.

19En laat daar een uit Jakob heers en die vrygeraaktes uit die stede vernietig.

20Toe hy Ámalek sien, het hy sy spreuk aangehef en gesê: Ámalek is die eersteling van die heidene, maar sy einde is ondergang.

21Toe hy die Keniete sien, het hy sy spreuk aangehef en gesê: Jou woonplek is vas, en jou nes is gebou op die rots.

22Ewenwel sal Kain tot verwoesting wees. Hoe lank nog? Assur sal jou as gevangene wegvoer.

23Verder het hy sy spreuk aangehef en gesê: Wee, wie sal lewe as God dít beskik?

24En skepe kom van die kant van die Kittiërs af, en hulle verneder Assur en hulle verneder Heber; en hy is ook tot ondergang bestem.

25Toe het Bíleam hom klaargemaak en weggetrek en na sy woonplek teruggekeer. En Balak het ook sy koers gegaan.

Hier by die berg Nebo het ‘n groot drama homself afgespeel. Hier leer ons dat niemand ‘n vloek op jou kan uitspreek as jy in die weë van die Here wandel nie.

Kom ons keer terug na die verhaal van Balak die Moabitiese koning en Bileam die afvallige profeet van die Here.

Terwyl Balak na Bileam se woorde geluister het,is hy met deur teleurgestelde hoop, vrees en woese oorweldig. Hy was verskriklik verontwaardig dat Bileam nie eers ‘n tikkie hoop gegee toe die negatiewe uitsprake teen hom gegee is nie.

Hy het die profeet bedrieglike kompromie verag en woedend op hom geskreeu: ”Trek dan nou gou na jou woonplek! Ek het gesê dat ek jou hoog sal vereer; maar kyk, die Here het jou van verering teruggehou.” Numeri 24:11

Bileam het geantwoord dat hy hom vooraf gewaarsu het dat hy net die boodskappe sou oordra wat God aan hom gegee het.

Voordat Bileam na sy mense teruggekeer het, het hy die pragtigste en gewydste profesie oor die wêreld se komende Verlosser en die uitdelging van Sy vyande gegee:

Vers 17 Ek sien hom, maar nie nou nie, ek aanskou hom, maar nie naby nie; ’n ster kom te voorskyn uit Jakob, en ’n septer kom uit Israel op, en hy verbrysel die slape van die hoof van Moab en werp al die oorlogsugtiges omver.

Ek sien hom.

Wat ‘n ongelooflike Messiaanse profesie. Bo op berg Nebo sien Bileam die eerste koms van Jesus. Is dit moontlik om so ‘n goddelike openbaring te kry en nog verlore te kan gaan?

As jy ‘n duidelike prentjie van Jesus ons dierbare Verlosser het, kleef daaraan vas dat jy nie verlore sal gaan nie.

‘n Ster

Wie dink jy is hierdie ster wat Bileam gesien het?

Openbaring 22:16 Ek, Jesus, het my engel gestuur om hierdie dinge aan julle voor die gemeentes te betuig. Ek is die wortel en die geslag van Dawid, die blink môrester.

Jesus is die lig van die wêreld en almal wat hulle harte aan Hom gee sal vrede, rus en vreugde ervaar.

Ek wonder hoeveel van Jesus het Bileam in daardie visioen by Nebo gesien?

Hoeveel van Hom het ek jy al gesien? Was dit genoeg om ons te red?

’n ster kom te voorskyn uit Jakob, en ’n septer kom uit Israel op.

Wie dink jy stel hierdie septer voor?

Genesis 49:10 Die septer sal van Juda nie wyk nie, nòg die veldheerstaf tussen sy voete uit totdat Silo kom; en aan Hom sal die volke gehoorsaam wees.

Luister na hierdie pragtige verduidelik van die Septer

“The Shekinah had departed from the sanctuary, but in the Child of Bethlehem was veiled the glory before which angels bow. This unconscious babe was the promised seed, to whom the first altar at the gate of Eden pointed.

This was Shiloh, the peace giver. It was He who declared Himself to Moses as the I AM. It was He who in the pillar of cloud and of fire had been the guide of Israel. This was He whom seers had long foretold.

He was the Desire of all nations, the Root and the Offspring of David, and the Bright and Morning Star. The name of that helpless little babe, inscribed in the roll of Israel, declaring Him our brother, was the hope of fallen humanity.

The child for whom the redemption money had been paid was He who was to pay the ransom for the sins of the whole world. He was the true “high priest over the house of God,” the head of “an unchangeable priesthood,” the intercessor.” DA 50

Vers 17 Ek sien hom, maar nie nou nie, ek aanskou hom, maar nie naby nie; ’n ster kom te voorskyn uit Jakob, en ’n septer kom uit Israel op, en hy verbrysel die slape van die hoof van Moab en werp al die oorlogsugtiges omver.

Verbrysel

Die verowering van die vyande van Israel, is ‘n tipe van die antitipiese verwoesting van die goddelose wanneer Jesus Sy koninkryk kom oprig.

Openbaring 12:5 En sy het ’n manlike kind gebaar, wat al die nasies met ’n ystersepter sou regeer; en haar kind is weggeruk na God en sy troon.

Vers 18 Ook sal Edom ’n besitting wees; en Seïr, sy vyande, sal ’n besitting wees, maar Israel neem toe in krag.

Toe Bileam hierdie woorde spreek, het dit die Moabitiese koning sonder enige hoop gelaat.

Eintlik moes hy en Bileam net daar en dan besluit het om van toorkuns na die gehoorsaamheid aan God te beweeg.

Bielam was diep teleurgesteld want sy vooruitsig op rykdom en aansien was weg.  Terdeë bewus van die misnoë van Balak wat hy op die hals gehaal het en Sy sonde teenoor God, is hy en sy donkie terug huistoe. Sy self-gekose sending het geëindig.

By die huis aangekom, het die Heilige Gees hom verlaat. Al wat oor was, was sy gierigheid.

Hy sou enigiets doen om die beloofde geskenk van Balak te bekom. Hy was daarvan bewus dat Israel se voorspoed van sy gehoorsaamheid aan God afhanklik was. Die enigste manier waarop hulle tot ‘n val gebring kon word, was om hulle in sonde te verlei.

Hy besluit om Balak se guns te verkry deur ‘n plan voor te lê wat‘n vloek oor Israel sou bring. Hy is op dieselfde donkie terug na Moab.

Daar was hierdie keer nie ‘n engel om hom te keer nie want hy het die sonde teen die Heilige Gees gepleeg.

Die Moabiete was ook van mening dat solank Israel aan God getrou bly, sou Hy hulle Beskermer en Skild wees. Bileam se plan was om hulle van God te skei deur hulle in afgodery te verlei.

As hulle aan die losbandige aanbidding van Baäl en Astarot kon deelneem, sou die Almagtige Berskermer hulle vyand word, en sou hulle die prooi van die oorlogsugtige nasies word.

Balak het die plan aanvaar en Bileam het aangebly om met die implimentering daarvan te help. Hy het die sukses van sy diaboliese plan aanskou.

Hy het gesien hoe die oordeel van God duisende van die oortreders afgemaai het. Maar goddelike geregtigheid het nie die verleiers ongedeerd laat vrykom nie.

In die oorlog teen Midian wat gevolg het, is Bileam gedood. Hy het so ‘n voorgevoel gehad toe hy utigeroep het: “Laat my sterwe die dood van die opregtes, en laat my einde soos syne wees!”

Ongelukkig het hy nie gekies om die lewe van die regverdiges  te lewe nie en sy lot was die van die vyande van God. Daar is ‘n baie sterk ooreenkoms tussen die lot van Bileam en die Judas.

Albei het probeer om die diens van mammon van God te verenig en albei het skandelik gefaal. Bileam het die ware God herken en voorgegee dat hy Hom dien; Judas het geglo dat Jesus die Messias was en by Hom en Sy dissiepels aangesluit.

Bileam het gehoop om deur middel van sy diens aan die Here rykdom en eer te bekom. Hy het misluk, geval en gesterf.

Judas het gehoop dat Sy verbintenis met Christus vir hom rykdom en status in die aardse koninkryk sou gee, soos hy geglo het, wanneer die Messias dit gaan oprig.

Sy mislukte hoop het hom afvallig gemaak en toe verwoes. Beide Bileam en Judas het groot lig ontvang en groot voorregte geniet. Maar ‘n enkel gekoesterde sonde het hulle karakter besoedel en hulle lewens verwoes.

Dit is rampspoedig om ‘n onchristelike karaktrek in ons lewens toe te laat. Een gekoesterde sonde sal bietjie vir bietjie die karakter verlaag en dit was edel is, aan die bose begeertes onderdanig maak.

Ons moet ons gewete baie goed bewaar. Toegee aan een slegte gewoonte, die verwaarlosing van een plig verwoes die verskansings van die siel en gee die duiwel toegang om ons te verlei.

Die enigste veiligheid lê in die daagliks gebed van ‘n opregte hart soos Dawid gebid het: “Bewaar my soos ‘n oogapel; verberg my in die skaduwee van u vleuels.” Psalm 17:5

Volgende keer besoek ons die Isaeliete op die oewer van die Jordaanrivier. Hulle was op die punt om oor te trek, toe ‘n verskriklike ramp hulle tref. Wellus het duisende afgemaai.

As jy met hierdie probleem worstel en die oorwinning oor hierdie verwoestende verslawing verlang, kom luister dan na die komende lesing.

Deir ‘Alla Inscription
The Tell Deir ‘Alla Inscription in the Museum of Amman.
Deir ‘Alla Inscription: inscription, found in the Iron Age town of Deir ‘Alla, mentioning the Biblical prophet Balaam. Deir ‘Alla is situated in western Jordan, about eight kilometers east of the river Jordan, and about a kilometer north of the Jabbok (satellite photo). The excavators found a very large Bronze Age sanctuary that had suffered in the period of wide-spread destruction in the thirteenth/twelfth centuries. Unlike other settlements, which were abandoned, Deir ‘Alla remained in use well into the fifth century BCE. That is remarkable. Even more remarkable, however, was the discovery of a painted text that contained a prophecy by Balaam, a non-Israelite prophet who is mentioned in the Biblical book of Numbers 22-24 as a servant working for the Moabite king Balak. (The site of Deir ‘Alla is, technically, on the Ammonite side of the river Jabbok.) The text refers to divine visions and signs of future destruction, in a language that is close to that of the Bible. For example, we read about the “Shaddai gods”, an expression that is close to the Biblical El Shaddai, “God Almighty”. On the other hand, the setting is not monotheistic: we read, for instance, about a gathering of a group of gods. The word elohim, which in the Bible (although plural) refers to one God, refers to more than one god in the Deir ‘Alla text. Reconstructing the contents is difficult, but it is clear that Bileam learns from the gods that the world will be destroyed, an apocalyptic event that is described with metaphors from bird life. Somehow, Bileam and his people seem to have averted this disaster. There is also a description of the Underworld. The text, in a language between Aramaic and Canaanite, can be dated to c.800 BCE. It was discovered in 1967 by Dutch archaeologists, and the first edition, by Hoftijzer and Van der Kooij, is from 1976 (see below). The scholars were able to form two large and ten small combinations of matching fragments. Since then, scholars have been able to improve their readings. The translation offered here is by B.A. Levine, who also inserted the titles. It was published in 2003 and consists of the two main combinations, minus the two first lines of Combination 2. These two lines, and the small combinations, are offered in the original translation by Hoftijzer and Van der Kooij (1976); to discern them from Levine’s translation, these lines have been printed in italics. Their book also contains photos, drawings, and the most detailed description of the fragments. For detailed philological commentary and footnotes, see the literature below.    
Combination 1   Title i.1 The misfortunes of the Book of Balaam, son of Beor. A divine seer was he.   The Theophany i.1 The gods came to him at night. And he beheld a vision in accordance with El’s utterance. They said to Balaam, son of Beor: “So will it be done, with naught surviving. No one has seen [the likes of] what you have heard!” Balaam Reports his Vision to His Intimates i.5 Balaam arose on the morrow; He summoned the heads of the assembly to him, i.6 And for two days he fasted, and wept bitterly. Then his intimates entered into his presence, and they said to Balaam, son of Beor, “Why do you fast, and why do you weep?” i.7 Then he said to them: “Be seated, and I will relate to you what the Shaddai gods have planned, And go, see the acts of the god!” Balaam Describes the Celestial Vision and Its Aftermath in the Land i.7 “The gods have banded together; i.8 The Shaddai gods have established a council, And they have said to [the goddess] Shagar: ‘Sew up, close up the heavens with dense cloud, That darkness exist there, not brilliance; Obscurity and not clarity; i.9 So that you instill dread in dense darkness. And – never utter a sound again!’ i.10 It shall be that the swift and crane will shriek insult to the eagle, And a nest of vultures shall cry out in response. The stork, the young of the falcon and the owl, i.11 The chicks of the heron, sparrow and cluster of eagles; Pigeons and birds, [and fowl in the s]ky. And a rod [shall flay the cat]tle; Where there are ewes, a staff shall be brought. Hares – eat together! Free[ly feed], oh beasts [of the field]! And [freely] drink, asses and hyenas!” Balaam Acts to Save the Goddess and the Land i.12 Heed the admonition, adversaries of Sha[gar-and-Ištar]! … skilled diviner. To skilled diviners shall one take you, and to an oracle; i.14 To a perfumer of myrrh and a priestess. Who covers his body with oil, And rubs himself with olive oil. To one bearing an offering in a horn; i.14 One augurer after another, and yet another. As one augurer broke away from his colleagues, The strikers departed … The Admonitions are Heeded; The Malevolent Gods are Punished, the Goddess Rescued, and the Land Saved i.15 They heard incantations from afar  … Then disease was unleashed i.16 And all beheld acts of distress. Shagar-and-Ištar did not … i.17 The piglet [drove out] the leopard And the … drove out the young of the … … double offerings And he beheld …
      Combination 2 ii.4 … a girl those who were used? to be saturated with love … ii.5 … a blinded one and the whole moistened? soil? (A) El Builds a Necropolis ii.6 El satisfied himself with [lovemaking] And then El fashioned an eternal house; [A house …] ii.7 A house where no traveler enters Nor does a bridegroom enter there     (B) A Half-existence in Sheol ii.8 Worm rot from a grave. From the reckless affairs of men. And from the lustful desires of people.   (C) The Rejection of a Seer ii.9 If it is for counsel, on will not counsel with you! Or for advising him, one will not take advice!   (D-E) More on Conditions in Sheol ii.10 From the bed they cover themselves with a wrap. If you hate him, he will be mortally afflicted. If you … — [Worm rot] is under your head. You shall lie on your eternal bedding, To pass away to …   (F-G) Kings and Other Corpses in Sheol ii.12 … in their heart. The corpse moans in his heart, He moans … — … a daughter. There, kings behold … ii.13 There is no mercy when Death seizes a suckling. And a suckling … And a suckling … A suckling … There … shall be. ii.14 The heart of the corpse is desolate As he approaches [Sheol]. … To the edge of She[ol], And the shadow of the hedge …   (H-I) An Oracle: The Quests of Kings and Seers Come to Naught ii.15 “The quest of a king is moth rot, And the quest of … … seers. ii.16 Your quest is distant from you. To know how to deliver an oracle to his people. You have been condemned for your speech ii.17 And [banned] from pronouncing words of execration.   Lines ii.18-29 are incomprehensible.   ii.30 El will be wrathful … ii.31 … he will eat … ii.32 … my heart is a heart? ii.33 (Incomprehensible) ii.34 … for three? ii.35 She? will drip of abundant? rain … ii.36 She? will drip of dew and … ii.37 … look for fodder amd he? will eat …   Other combinations iv.a.3 … for heat? iv.g.i … green herbs … v.c.3 … she? will faint … v.c.4 … he was pulled down? v.d.2 … sprinkle … v.d.3 … they came in crowds … v.f.2 … hasten … v.q.1 … horse and … vii.c.3 … bone/strong/strength… viii.b.1 … head … viii.b.2 … desire … viii.d.2 … and Balaam, the son of Beor … ix.a.3 … he is not cursed, his hands … x.b.1 … is my lady?, Shagar? x.d.2 … for? him/her, his/her hands will wither. Take? x.d.3 … brother and chieftain? xi.b in the depths … xii.c.2 … Balaam, the son of Beor, saying you/she will…

Was this article helpful?

Related Articles